Resensies van Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.43 uit 5 gekry volgens 3691 resensies.
Danie J. - 24th June 2019
staying in Mpumalanga
Omgewing is baie mooi en skoon. Mense vriendelik en behulpsaam.
Willem V. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Marlothpark is al 25 jaar diep in my hart gesetel, lekker naby die wildtuin en altyd goeie plek om te rus.
Leandra V. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Baie lekker rustig en stil. Heerlike klimaat (veral in die winter).
Hennie S. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Pragtige juweel in die hartjie van die Bosveld.
Siphiwe M. - 24th June 2019
staying in Badplaas, Mpumalanga
See stars.
Bianca B. - 24th June 2019
staying in Schoemanskloof, Mpumalanga
Vat maar kos saam, plekke is ver uit mekaar.
Danie R. - 24th June 2019
staying in Sabie, Mpumalanga
Pragtige dorpie, baie om te sien.
Arina A. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
There was not much to do, but we did not mind it that much. We took it as a sign to rest. It's clean and there is plenty of animals to see inside the park. Lovely place to rest.
Elaine V. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Marloth Park is becoming very much the tourist's perfect winter vacation spot, and includes everything for young and old. It's restful and bustling at the same time. The best thing about Marloth Park is that it's very close to the Crocodile Bridge entrance to the National Kruger Park.
Neil F. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Ons geniet dit altyd.
Hendrik B. - 24th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Really a nice place to visit.
Karin V. - 23rd June 2019
staying in Graskop, Mpumalanga
Graskop is naby baie besienswaardighede.
Lynette H. - 22nd June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Moet niks verander nie.
Diana F. - 22nd June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
A bush experience as good if not better than Kruger Park.
Annetta V. - 22nd June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Stunning get-away from the buzz of city life!
Jannes V. - 22nd June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Baie lekker plek.
Lida E. - 21st June 2019
staying in Hazyview, Mpumalanga
Paaie is in slegte toestand met menigte slaggate. Restaurante se pryse, kos en wyn, is gemik op buitelandse besoekers en beslis nie op SA mark nie.
Marina V. - 20th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Baie goeie idee om vullis te sorteer, dit is egter nie 'n mooi gesig wat jou by die hekke welkom heet nie.
André N. - 19th June 2019
staying in Kaapsehoop, Mpumalanga
Die kos by Bohemian Cafe is uit die boonste rakke. Bespreek maar eerder, hulle kan besig raak.
Rina A. - 19th June 2019
staying in Barberton, Mpumalanga
Baie mal oor die dorp.
Carin V. - 19th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Paaie kan definitief geskraap word, dan die drank nes in die bos oorkant Marlothi & Tin shack.
Joe S. - 19th June 2019
staying in Sabie, Mpumalanga
Altyd 'n plesier om Sabie en omliggend te besoek. Een van die mooiste plekke in ons land.
Dawid V. - 18th June 2019
staying in Kaapsehoop, Mpumalanga
Pragtig en besonders.
Fanie L. - 18th June 2019
staying in Kaapsehoop, Mpumalanga
Kaapsche Hoop of Kaapsehoop is ‘n wonderlike stukkie natuurskoon met vriendelike mense oral waar jy heen stap. Verskeie restaurante en wandelroetes bekroon die aktiwiteite hier. Die Koek en Pan restaurant kan ons hoogs aanbeveel met heerlike disse wat jou mond sal laat water. Sondagaandete sal ‘n uitdaging wees en is slegs Salvador Main Street Bistro ‘n heenkome vir ‘n ete. Die hele dorp stroom dan daarheen. Hul kosse is uit die boeke met billike pryse.
Marisa S. - 18th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Marloth is altyd vol baie verrassings.
Hannes M. - 18th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Puik.
Juanita G. - 18th June 2019
staying in Schoemanskloof, Mpumalanga
Pragtig!
Johanna D. - 18th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Lekker atmosfeer.
Lauren K. - 18th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Being our first visit to Marloth Park, we were not too sure what to expect, but found the entire park to be very well maintained and clean. All of the patrons in the park were very friendly and welcoming. The stores are very well stocked and reasonable in pricing. There are various restaurants and pubs to visit within the park, so one doesn't have to necessarily travel outside, unless visiting the Kruger Park itself. We look forward to returning to the park in the future.
Adele E. - 18th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Dit is lekker naby die wildtuin geleë en selfs in Marlothpark het ons baie wild gesien (vlakvarke, kameelperde en baie bokke).
Elena Y. - 18th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Well maintained. Has shops if needed but still the wildlife experience.
Hennie J. - 18th June 2019
staying in Lydenburg, Mpumalanga
Lydenburg dorp baie mooi en baie besienswaardighede.
Reinhardt R. - 17th June 2019
staying in Hazyview, Mpumalanga
Die teerpad na Hazyview het verskriklik baie slaggate, asook in die rigting na Sabie. Hazyview self is maar 'n vuil dorp. Daar is wel 'n baie nice Checkers waar ons ons kosvoorrade gekoop het.
Francois N. - 17th June 2019
staying in Nelspruit, Mpumalanga
Nelspruit is een van die mooiste en spesiaalste bestemmings in SA.
Johann F. - 14th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
The fact that it is no longer possible to restrict access to the conservancy is a step in the wrong direction. We felt safe there, but don't at all appreciate this latest development. We actually witnessed how a group of noisy people from outside just came in and made themselves at home on the veranda of an unoccupied house. At the end of the day they were gone.
Linde M. - 14th June 2019
staying in Sabie, Mpumalanga
Fix your sewage problem, you beautiful waterfall smelled foul. Otherwise a nice town and a great base from which to explore the area.
Danie R. - 11th June 2019
staying in Nelspruit, Mpumalanga
Nelspruit 'n stad op sy eie! Baie mooi.
Thereza V. - 11th June 2019
staying in Marlothpark, Mpumalanga
Hulle bou te veel huise daar en ek dink dit verwilder die wild. Ons het nie baie wild gesien nie.
Brett S. - 10th June 2019
staying in Hazyview, Mpumalanga
Hazyview was very a busy town with lots of traffic and poorly maintained infrastructure.
Tom U. - 10th June 2019
staying in Sonheuwel, Mpumalanga
Die plekkie is ietwat moeilik om te vind, maar die uitsig vergoed ruimskoots.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]