Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.
"Die teerpaaie van die omgewing (pad tussen Sabie en Hazyview en pad tussen Hazyview en Graskop) is in 'n slegte kondisie. Motoriste moet plek-plek selfs in die teenoorgestelde verkeer se baan ry om groot slaggate mis te ry. Besoekers aan hierdie omgewing moet bedag wees daarop."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation"Perfect destination."
"Die dorp het nou minder interessante aktiwiteite en winkels as toe on laas daar was, maar die kort afstand van Pretoria maak dit steeds aantreklik vir 'n naweek wegbreek. "
"Nie genoeg eetplekke nie. Ons het op en af in die strate gery op soek na 'n restaurant, maar kon niks sien nie - of as daar was, was hulle glad nie goed gemerk nie. Dit was maar 'n keuse tussen die Wimpy en die KFC. Die plus, is dat dit naby aan die Swaziland-grens is."
"Dis 'n baie klein dorpie soortgelyk aan Welkom of enige ander plaas/myndorpie. Dis lekker stil en nie te warm nie. Dis goed om mentally bietjie weg te kom van die besige stadslewe en as jy nie van die see hou nie."
"Lovely town with trees covering the streets, houses that are safe and lovely to drive around in."
"Marlothpark is vir oud en jonk wat van die natuur hou 'n moet. Ons het (behalwe vir die Groot 5) meer diere in die park gesien as in die Wildtuin."
"Dit is awesome, gaan al soontoe vandat ons kinders is en ons is nog steeds nét so lief vir die plekkie!"
"Love to visit more often, beautiful and so much to do. Pioneer restaurant, excellent dinner with 13 people, not one was disappointed. Love Hayzyview."
"Ons geniet Marloth en is al vir meer as 14 jaar besoekers hier. Wat ons opgeval het is dat die huise word baie opmekaar gebou en ons het baie vullis gesien en bourommel. Verder is daar baie keer lawaai van mense wat nie altyd gepeil kan word as mense met geen nagedagte vir die mede-inwoners of sommer net blatant is nie. Marloth bly nog steeds pragtig, maar ons wonder maar oor die vinnige groei."