Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.

Hazyview, Mpumalanga

Mackers

"Hazyview is amazing, driving through the pine trees, what a view!"

Lydenburg, Mpumalanga

Lodge Laske Nakke

"Dis 'n mooi dorp, maar die paaie in die dorp is in 'n haglike toestand."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Besoek al die winkeltjies om Dullstroom die moeite werd te maak."

Witrivier, Mpumalanga

Bluemere Living

"A great place to stay over."

Sonheuwel, Mpumalanga

Amigo's Bed & Breakfast

"Netjies, skoon en veilig. Baie verskillend van Nelspruit se dorp self."

West Acres, Mpumalanga

Magisha Guest House

"Netjiese en mooi omgewing. "

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Voel hulle kan meer doen om Afrikaans te akkommodeer, maar verder perfek."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Lief MarlotPark ongelooflike mooi plek vir akkommodasie en veral die diere wat tot by jou voor deur loop. Absoluut fantasties!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Lizard Rock

"Ons is verbaas oor die oënskynlike ekonomiese welstand in Nelspruit in verhouding tot Noordwes Provinsie. Die paaie is in beter toestand en besighede lyk suksesvol."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Het baie wild gesien, lekker naby en kon mooi fotos neem, dis baie besig teen laat middag met mense wat huistoe gaan, neem aan dis van die bouers en werkers daar, busse en vragmotors, maar as dit eers verby is, is dit rustig en jy kan die leeus hoor brul in die aand. Bonus!"

Dullstroom, Mpumalanga

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Valley of the rainbow is eintlik nie naby Dullstroom nie en gaste moet dalk daarop gewys word."

Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Die park is pragtig opgegradeer om kindervriendelik te maak. Dit voel asof jy in 'n klein dorpie woon met wilde diere as jou buurmense."

Elandsvallei, Mpumalanga

Anford Country House

"Mooiste uitsigte en damme in die land!"

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Ons is net werklik bekommerd oor die onbelemmerde deurloop van mense wat nie inwoners is nie! "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die natuur in en om Graskop is bitter mooi, maar die dorp self is nogals teleurstellend. Die winkels lyk so slordig en onooglik. Die dorp kort definitief aandag om meer toeristevriendelik te wees. Eetplekke is maar min en hier en daar 'n ordentlike plek om te eet."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Stunning plek, heerlike knusvlieghengel-opsies."

Marlothpark, Mpumalanga

Escape @ Butterfly

"Marloth Park is die beste vakansiebestemming as jy graag in die bos wil wees met wild om jou. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is a small, safe and very beautiful town that is close to tourist attractions. The people around the area are so friendly. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hummingbird's Nest Guesthouse

"Nelspruit is a growing, vibrant area situated in the most beautiful, natural environment."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hezekiah Guest Farm

"Wij gaan liever naar Kruger NP. In Europa zijn genoeg (oude) steden."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Besoek definitief Mrs. Simson's restaurant."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"Geen, het kursus net buite Delmas aangebied."

Blad
Blad 142 - Wys 4231 tot 4260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang