Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"I will go back anytime. Hazyview is a nice place to relax and lots to do around the town."

Dullstroom, Mpumalanga

Woolly Bugger Farm

"Heerlike, besige, interessante kunstenaarsdorpie!"

Graskop, Mpumalanga

Rustique

"Graskop is a very small town. I would recommend staying there if you are going sightseeing for two days or so."

Piet Retief, Mpumalanga

Palm Inn Guest House

"Dit pla egter dat daar so baie trokke van Piet Retief se roete gebruik maak."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Die dorpie self bied 'n paar oulike besienswaardighede, maar dis die omliggende omgewing wat ongelooflik baie opsies bied, van Pelgrimsrus tot die Kruger. Van Blyderivier Canyon af verby God's Window al die pad tot by al die watervalle rondom Sabie en die besienswaardighede rondom Hazyview en Witrivier. "

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"A unique and wonderful piece of South African beauty, cannot wait to go back."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Ongelooflike omgewing, maar die restaurante is beperk of adverteer net baie sleg. Die geologie roete het beïndruk en dit is werklik baie goed opgestel en uitgemerk. Die borde is van 'n hoë gehalte en insiggewend."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Dit is 'n baie aangename dorpie, waar die pas heelwat stadiger is as die stad. Ons kom definitief terug."

Lydenburg, Mpumalanga

Aqua Terra Guest House

"Good place to stay to visit the Panorama route."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Lekker naby aan Krugerwildtuin se ingang."

Ermelo, Mpumalanga

Pennylane Guest House

"Bedankt voor het hartelijke ontvangst en de mooie verhalen. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hezekiah Guest Farm

"Die bietjie wat ons kon sien is regtig netjies."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Definitief een van die top plekke om te besoek in Mpumalanga!"

Lydenburg, Mpumalanga

Lodge Laske Nakke

"Hou baie van die dorp. "

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"A very tranquil town with wonderful people. Even the police are very nice. We were battling to take a picture of ourselves and one police officer parked his car, got out and offered to take a group photo of us ... that can only happen in Graskop!"

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Volgende keer sal ons langer bly en die dorp verken."

Secunda, Mpumalanga

13 Hobson

"Was aangenaam verras! Baie vriendelike inwoners. Die Mall het alles onder een dak en aparte area spesiaal toegeken vir restaurante. Was 'n interessante belewenis. "

Marloth Park, Mpumalanga

Zulwini Tree House

"Ons is al baie gewoond aan Marloth Park. Ons hou baie van die plek, omdat die diere vir jou kom kuier op jou voorstoep!"

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Pragtige dorpie! Beslis 'n uitstekende naweekwegbreek!"

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger River Holiday Home

"It is perfect for visiting KNP. Especially with teenagers. There is a good television and that is a prerequisite for them."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Pragtige dorpie, sentraal vir baie besienswaardighede."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Die zipline en die olifante by Whispering, is van die beste uitstappies nog en die adrenalien is ongelooflik. Willie en Anischka."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"Graskop is a great base for a weekend (or week) of the best cycling in the country."

Page
Page 199 - Showing 5941 to 5970
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers