Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1078 resensies.

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Mooi natuurskoon en ideale oorslaap plek oppad na Namibië."

Springbok, Namakwaland

Arendsnest

"Baie oulike plek. Sou graag langer wou bly."

Springbok, Namakwaland

Mountain View Guesthouse

"Interessante dorpie. Ek is jammer ek kon nie meer tyd daar spandeer nie. "

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Everyone is very friendly in this little town. I've fallen in love with every aspect of it."

Springbok, Namakwaland

Undulata Country Lodge

"Die plek is asemrowend, genotvol, vriendelike mense en baie behulpsaam. Die plek is skoon en baie veilig. "

Springbok, Namakwaland

Mountain View Guesthouse

"'n Stil en rustige dorpie, afgesien van die wind wat ons amper weggewaai het. Skoon en netjies."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Very scenic area and a must during the flower season with a selection of routes to explore in the vicinity plus Namaqua National Park next door, so to speak."

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"As dit moontlik is sal ek weer kom."

Namakwaland

Brandrivier

"Ek is mal oor julle Kokerbome!"

Namakwaland

Frontier River Resort

"Pragtig. Sielsverrykend. "

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"Die enigste ding wat my afsit is die wind wat gedurig waai. So onplesierig mens kan nie eens buite braai nie."

Namakwaland

Namaqualand Eco Lodge

"Blommetyd is 'n moet."

Kamieskroon, Namakwaland

Verbe Farm - Letjie's House

"Van die dorp af kan 'n mens in alle rigtings ry vir blomme. Het nie wonderlike eetplekke nie."

Springbok, Namakwaland

Arendsnest

"Het al die geriewe gehad wat ons benodig het en die omgewing is pragtig."

Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis

"On a previous visit some years ago there was no petrol available in the town. A new looking Agrimark is there now together with a fuel station. The town is very conveniently situated for flower tourism and is in the middle of spectacular mountain scenery."

Namakwaland

Namaqualand Eco Lodge

"Moet doen lekker vir rondtoer. Baie natuurtonele. Blommetyd is baie spesiaal as geluk aan jou kant is. Nasionale Parke vol natuur. Mooiste plekname en dorpies. Altyd iets besonders."

Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis

"Ek sal dit enige tyd aanbeveel. "

McDougallsbaai, Namakwaland

Sunset Lagoon

"Ons was taamlik verlig toe ons in Port Nolloth kom en daarvandaan na McDougallsbaai moes ry om daar na ons verblyf te gaan! Ek dink dit was uitstekend!"

Namakwaland

Namaqualand Eco Lodge

"If the weather is cold and wet like it was for us at the end of August, you will see very few flowers. But up the escarpment above Niewoudtville, there are masses!"

Springbok, Namakwaland

Hananja Lodge and Restaurant

"Sjoe, groot winkelsentrum vir so ver noord. Gaan ontdek jouself in die stilte."

Namakwaland

Pedroskloof Farm Accommodation

"If possible phone hosts in advance to check on their advice on best time to visit to view flowers, depending on rainfall etc."

Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis

"Dit is een van die rustigste plekke wat ons nog besoek het."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Ons kan Kamieskroon aanbeveel as 'n oornagstop enige tyd van die jaar, maar 'n aantal dae kan deurgebring word tydens die voorjaarsblomme natuurvertoning elke Augustus/September. Die Kliphuis Kombuis kan ons baie aanbeveel. Hulle ontbyt en aandetes is baie sorgvuldig voorberei en smaak baie lekker op die tong. Sors, in die kroeg, is 'n gesellige ou en kan lekker gesels."

Namakwaland

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Namaqualand is 'n baie lekker bestemming om blomme te gaan kyk."

Springbok, Namakwaland

Springbok Apartments

"Sal dit hoogs aanbeveel."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang