Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1078 resensies.

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Heerlik tradisioneel geëet by Springbok-kafee."

Namakwaland

Groenriversmond Farm Accommodation

"Flowers were disappointing for late August."

Namakwaland

Verbe Farm - Letjie's House

"Ons het netjiese, bekostigbare akkommodasie gekry by Van Rhynsdorp selfsorgakkomodasie en dit is aan te beveel vir enige toeris!"

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Hoofstad van Namakwaland en dus 'n moet om aan te doen."

Namakwaland

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Great. Sal weer wil gaan om blommme te kyk!"

Namakwaland

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Ons sal enige tyd weer in die Kliphuisie bly. "

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Springbok bied 'n wye verskeidenheid verblyf vir almal se smaak."

Namakwaland

Brandrivier

"Namakwaland het sy eie bekoring en die mense is spesiaal. Definitief 'n moet vir enigiemand wat Suid-Afrika beter wil leer ken."

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Goeie plek vir inkopies tussen selfsorgplekkies ver weg. 'n Baie mooi en interessante dorp. "

Namakwaland

Okiep Country Hotel

"Pragtige area van ons land. "

Namakwaland

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Dit was 'n uitstekende ervaring. 'n Skoonheid op sy eie."

Springbok, Namakwaland

Kliprand Guesthouse

"Ons het baie lekker geëet by die Tauren Steakhouse in die dorp."

Springbok, Namakwaland

Kliprand Guesthouse

"Springbok Lodge where we ate was really good and the memorabilia displayed there very interesting. We would like to come again on our way to Namibia or when it is flower season."

Springbok, Namakwaland

Kliprand Guesthouse

"Blomme en halfpadstop tussen Windhoek en Kaapstad."

Namakwaland

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Meeste mense mag dalk nie daarvan hou nie, maar ons is mal oor Namakwaland sonder blomme ook. Die rustigheid is voedsel vir die siel."

Namakwaland

Brandrivier

"Mees aangename verassing in 'n lang tyd. Dis pragtig! Die klipkoppies verras telkemale met verskillende kleure en plantegroei. Die dorpe is skoon en vriendelik. Beslis die moeite werd."

McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge

"Lieflike plek om vakansie te hou - lekker rustig."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Moet 'n prentjie wees in die blommetyd!"

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Pragtige omgewing en netjiese dorp!"

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Perfekte wegbreek-bestemming."

Namakwaland

Jakkalswater Gasteplaas

"Die weggesteekte juweel van ons land. "

Namakwaland

Jakkalswater Gasteplaas

"Baie mooi soos altyd."

Springbok, Namakwaland

Kleinplasie Guesthouse

"Sentraal geleë om dagtoere te onderneem na Nababeep, Port Nolloth, Kleinsee ens. Moeite werd om die dorp te verken en meer te leer oor die geskiedenis en ontstaan van die dorp en die mynboubedrywighede. "

Namakwaland

Brandrivier

"Pragtige omgewing, vriendelike mense!"

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Baie moontlikhede vir uitbreiding en ons sal enige tyd weer teruggaan!"

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang