Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Hou aan met die mooi werk en plek."

Jakkalswater Gasteplaas.
Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Ek wou nog altyd soontoe gaan en was baie verbaas dat dit so mooi is. Dit is droog maar dit het 'n skoonheid wat jou net aantrek."

Kliprand Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Kliprand Guesthouse

"Was aangenaam verras. Was ons eerste besoek aan Springbok. Oulike dorpie. Uitstekende kos by Springbok Lodge."

Nama White Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Pragtige dorp om aan te doen. Duidelik die snelweg na Namibië van die Kaap. Moet net nie op 'n vakansiedag daar aankom nie, niks is oop nie so maak voorsiening. Alles is daar sou die winkels oop wees wat 'n gemaklike verblyf verseker. Ons besoek baie geniet. "

Naries Namakwa Retreat.

Namaqualand

Naries Namakwa Retreat

"Ons was buite die blommeseisoen daar maar het steeds die gasvryheid en rustigheid geniet. Sal dit graag in die blomseisoen wil beleef."

Bietjies Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Bietjies Akkommodasie

"Pragtige strande. Heerlike rustige atmosfeer."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Springbok is 'n baie skoon en netjiese dorp."

Dis Al! Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Glasstukke op die toegang tot die strand. Fantastiese omgewing om in te ontspan."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon is 'n klein plaasdorpie met ongelooflike vriendelike mense. "

Dis Al! Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Mc Dougallsbaai se ligging is beter as Port Nolloth self. "

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon is mooi, stil en rustig met die vriendelikste mense!"

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Fantastiese dorp omring met mooi berge."

Verbe Farm - Letjie's House.

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Mooiste en rustigste plek in SA met die vriendelikste mense!"

Nama White Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Springbok is 'n baie unieke dorp met sy natuurskoon en klipkoppies. Die blomme is 'n bonus. Almal praat Afrikaans en die eetplekkies baie gesellig."

Richtersveld Experience Lodge.
Nama White Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Gedurende die blommetyd is dit wonderlik."

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"So many quaint and interesting things to see and do in and around Springbok. "

Jakkalswater Gasteplaas.

Springbok, Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"'n Wonderlike ontdekking!"

Grootvalleij Farm - Kliphuisie.
Grootvalleij Farm - Kliphuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Everyone should see the Spring flowers in Namaqualand at least once in their lives."

Springbok Apartments.
Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Goed geleë as jy wil blomme kyk."

Jakkalswater Gasteplaas.

Springbok, Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"'n Moet met 'n blommetoer en sentraal na alle rigtings. Mooi omgewing, interessant met veel om te sien en te besoek."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"We loved the small town, but it would be important for visitors to know that the local shops have limited supply of foods available. If you are looking for fancy foods, consider shopping at a larger centre (eg: Springbok) on the way. You could not be better situated if you are visiting in order to see the flowers."

Verbe Caravan Park.
Verbe Caravan Park.

Kamieskroon, Namaqualand

Verbe Caravan Park

"Baie rustig. Lekker koelte bome. Baie goeie oorstaan plek gedurende blommetyd."

Elkoweru & Kliprand Guest House.
Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping.

Namaqualand

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"As jy gaan blomme kyk, begin noord en werk na die suide toe."

Page
Page 34 - Showing 991 to 1020
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers