Resensies van Kruger National Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.66 uit 5 gekry volgens 80 resensies.
Ramudzuli S. - 4th November 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
I drove around the loops viewing animals. It was a wonderful experience.
Johan D. - 2nd November 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die Krugerwildtuin is 'n stukkie hemel op aarde waar ons diere nog veilig is, hopelik vir vele jare nog.
Millycent M. - 9th October 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Lots of buffaloes, elephants, giraffes, impalas and zebras.
Malcolm F. - 13th September 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
A bushlover's dream!
Gerda N. - 7th September 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
'n Pragtige plek om weg te breek en die diere te besigtig.
Danie V. - 22nd August 2021
staying in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande.
Elmarie V. - 19th August 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Goed.
Gerhard F. - 31st July 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Dis net die werkers by verskillende kampe wat erg saans raas en so die rus verstoor en diere geluide kan dan nie gehoor word nie! Het dit al by verskeie kampe beleef.
James V. - 26th July 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die noorde is ongelooflik onderontwikkel, en daar is nie genoeg selfryroetes, behalwe die hoofpad nie.
Corina V. - 19th July 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Jammer die Olifantsaal was gesluit weens COVID.
Corina V. - 19th July 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Net jammer die museums was gesluit weens COVID! En sommige swembaddens oop en ander nie?
Corina V. - 19th July 2021
staying in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank.
Adri O. - 25th June 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die Krugerwilldtuin se geriewe (badkamers) het verswak.
Grietjie D. - 24th June 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die KNP is die beste!
Magdaleen W. - 21st June 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Party grondpaaie kan bietjie geskraap word, want na die reën kan ek sien dit het verspoel.
Lidia G. - 20th June 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Daar kan vir seker baie meer onderhoud in die park gedoen word. Paaie word nie onderhou nie, asook die kampe is stadig aan die verval. Baie hartseer, aangesien dit een van ons land se grootste trekpleisters is vir internasionale toeriste.
Malinda D. - 17th June 2021
staying in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste.
Kelebogile T. - 7th June 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Best travelled in summer, during winter the wind and most animals are not visible, besides that we had a great experience.
Nicolaas C. - 6th June 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Ons hernoem die park na "Nationale Kruger Olifant Park" na ons besoek, baie min van al die boksoorte gesien. Koedoes en rooibokke wel volop net soos die olifante.
Johan V. - 7th May 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Wil weer besoek, so interessant gevind.
Anton B. - 28th April 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Dis ’n moet om te besoek!
Byron H. - 27th April 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
The poachers are wiping out the rhino population and is hugely frustrating for our future heritage. A big big wake up call is needed. Corruption needs to be dealt with very assertively.
Pinkie M. - 20th April 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
The KNP wil always be a very special place for us to spend a holiday. We find that it is generally overpriced for what you get. The only advantage is that you are staying within the park. For the average South African citizen it is a steep price to pay, especially if you come as a family.
Lourens E. - 20th April 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die Kruger Wildtuin is 'n wonderlike bestemming. Daar is iets vir almal: wilde diere, pragtige ou bome, 'n groot verskeidenheid insekte, pragtige skoenlappers en voëls, asemrowende uitsigte oor berge en riviere asook die wonderlike geluide van die kampvuur.
Coert L. - 28th March 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Gaan al 40 jaar na die Krugerpark. Voel elke keer asof dit die eerste keer is! Jy weet nooit wat wag vir jou om die volgende draai nie. Lekker.
Barbara D. - 17th March 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Teerpaaie groei toe, moet skoongemaak word.
Victor V. - 16th March 2021
staying in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin
Sal weer teruggaan.
Ina S. - 14th January 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Maak jul ruskampe skoon.
Marion A. - 11th January 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Wonderful as always.
Riaan P. - 10th January 2021
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Magical place.
Naomi Morongwe M. - 8th December 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Cool place.
Cheryl K. - 5th December 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Kruger National Park is a treasure to South Africa and the world. We loved our time in the park and with patience one can experience and see so much. We are just unsure how the park handles issues such as water-holes running dry and snared animals.
Johan P. - 17th November 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die Wildtuin is fantasties - geriewe is mooi en skoon - 'n pluimpie vir SanParke se werknemers.
Drienie V. - 15th November 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Baie wild gesien en mooi groen.
Deidre K. - 3rd November 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die Wildtuin bly een van ons gewildste bestemmings. Ons was egter baie hartseer om te sien hoe die kampe tydens lockdown agteruit gegaan het. Dit was 'n gulde geleentheid om ook instandhouding te doen, want daar was geen gaste nie. Heinings val uitmekaar uit, toilette en badkamer se skuifslotte hang halfmas of is nie daar nie, tuine is onversorg. Daar is min te besing van dit was eens op 'n tyd ons vlagskip-bestemming vir oorsese toeriste was.
Viktor C. - 17th October 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die gaste van Tented Adventures gebruik die Parkeraad se ablusies. Ongelukkig is hierdie badkamers nie eenkeer skoongemaak tydens ons verblyf nie en voldoen ook nie aan COVID vereistes nie.
Pieter V. - 12th October 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Die plek val uit mekaar uit, dit is 'n jammerte.
Annalize B. - 1st October 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Baie diere gesien. Asook leeus en renosters. Absoluut puik.
Luvuyo G. - 29th September 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
Got to see 3 of the big 5.
Roelien V. - 22nd March 2020
staying in Nasionale Krugerwildtuin
A must!!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]