Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kruger National Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 148 resensies.

Nasionale Krugerwildtuin

Nthakeni Bush & River Camp

"We have expected something better. The Addo Elephant Park is a far better choice."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Tamboti Tented Camp

"Great plek soos altyd net jammer dit verander bietjie met al die kettingwinkels en plekke wat daar oopmaak. Vat van die ongereptheid weg van die wildtuin soos ons hom leer ken het."

Nasionale Krugerwildtuin

Nthakeni Bush & River Camp

"Nthakeni Bush Camp was vir ons baie gerieflik uiters netjies en bekostigbare vetblyf"

Nasionale Krugerwildtuin

Nthakeni Bush & River Camp

"Hopeloos te veel olifante, buffels en kameelperde. Die veld van noord tot suid is verskriklik verniel. Piekniekplekke en ablusies in kampe gaan maar agteruit."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Staanplek nommers toeken vir kampeerders."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Die grondpad in die Timbavati is onrybaar sinkplaat. Verder als oukei. "

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Fantastiese plek! Netjies en skoon en mooi! Die diere is in 'n baie goeie toestand!"

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Baie wild rondom Satara gesien, onder andere vir Casper die witleeu."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Opgradering is welkom, grondpaaie raak veral baie moeilik begaanbaar."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Would definitely be back, 5 minutes from Orpen Gate, ideal location for travellers who want to enter the Orpen Gate early, or exit late. "

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Tsendze Rustic Camp Site

"Die Krugerwildtuin bly maar 'n wonderlike plek. Ons het baie diere en voëls gesien en die natuurskoon en plante is pragtig."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Mopani Rest Camp

"Bly altyd 'n voorreg om daar te wees!"

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Geniet dit elke oomblik."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Letaba Rest Camp

"The Park is always a special place to visit. However some of the ablutions at the camps as well as picnic spots are not up to the standards that they were in the past. The ablution block we used at Letaba had a bad water leak in the ladies section which was reported by various visitors but nothing was done about it while we were there."

Nasionale Krugerwildtuin

Hippo's Haven

"Vriendelike en flinke diens by hek Phalaborwahek en Olifantskamp."

Nasionale Krugerwildtuin

Makumu Private Game Lodge

"Extraordinary game and travel experience."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Beste plek in die wêreld!"

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Beste plek op aarde na my mening. Maar hulle standaard van netheid en skoonmaak is uiters sleg en absoluut onaanvaarbaar. Dit is elke keer slegter met elke kuier."

Nasionale Krugerwildtuin

Nthakeni Bush & River Camp

"Kyk, as jy van die natuur hou, is dit die plek om na toe te gaan. Ek noem dit my Happy Place!"

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Dis my gunsteling plek op aarde."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"First time at the Orpen Gate. We had beautiful sightings. More sightings than any other gate I know."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"I was unlucky as I drove up to Satara rest camp without seeing a lot of animals. Even elephants were hard to see. I think this part of the park is not preferred by animals. The weather was quite good. So, it may not be due to bad weather. I'm planning to return to the park but I hope to use a different entry and stay for a longer period."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Wow! KNP is always an exciting experience. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem