Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kruger National Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 148 resensies.

Nasionale Krugerwildtuin

Hippo's Haven

"Kampe gaan agteruit (Letaba)."

Nasionale Krugerwildtuin

Mananga Private Bush Retreat

"Safari guides hogging animal sightings and queue jumping is very frustrating."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Baie vriendelike personeel. Die pryse van items in die park se winkels raak net buitensporig duur vir ons plaaslike inwoners."

Nasionale Krugerwildtuin

Nthakeni Bush & River Camp

"Van Pafurie tot Punda Maria kon ons 'n groot verskeidenheid wild vind. Buffels, olifante, sebras, blouwildebeeste, njalas, krokodille, seekoeie, kameelperde, vlakvarke, kameelperde, steenbokkies, koedoes en wildehonde. Voorwaar 'n belewenis."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Dit bly 'n wonderlike plek om van die gejaag af weg te kom. "

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Letaba Rest Camp

"Hul raak net baie duur vir ons binnelanders. By die busse wat rondbeweeg gooi hul chips papiere by vensters uit. Phalaborwa-hek gooi hul vuilgoed naby die hek waar toeriste inbeweeg, skep 'n swak netheid. Sal weer gaan."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Satara Rest Camp

"There don't seem to be as many animals as there used to be. Very disappointing. We traveled large areas over four days."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Satara Rest Camp

"Bring everything you need including food and drink as the prices in the reserve are exorbitant."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Dit is en bly puik met uitstekende geriewe en organisasie."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Die Nasionale Parkeraad sal dringend moet kyk na die algemene netheid en instandhouding van tuine in kampe."

Nasionale Krugerwildtuin

Mananga Private Bush Retreat

"Personeel by hekke baie vriendelik en professioneel. Die Wildtuin was 'n heerlike ervaring, met 'n kenner van 'n man, wat 80 voëlspesies in 2 dae kon identifiseer en ons was gelukkig genoeg om die Groot 5 te kon sien. Die paaie is wel erg verspoel na die vloede en heelwat was gesluit. Ten spyte daarvan was dit 'n ongelooflike, lekker ervaring."

Nasionale Krugerwildtuin

Mananga Private Bush Retreat

"Never seen it so lush, fabulous sightings. Enjoyed the use of the swimming pool at the hotel."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Olifants Rest Camp

"Verry good and clean and nice people."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Very nice and good and friendly. Tops!"

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Het dit baie geniet. Pryse bekostigbaar. Diens oral baie goed."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Olifants Rest Camp

"I would recommend staying outside the park rather than inside. Way too pricey for such poor quality!"

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Dit is altyd kos vir die siel."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Love die wildtuin. Net jammer ons kon nie langer bly nie."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Mopani Rest Camp

"Kruger Park is a great place."

Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate

"Tamboti, Satara, Skukuza and Pretoriuskop are excellent places to stay. Friendly and helpful staff. Facilities are clean. Crocodile bridge however not to be recommended. Staff incompetent and unfriendly. Facilities not clean."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Olifants Rest Camp

"Kruger is stunning. The nature and wildlife are amazing and the guides are all passionate about nature. Many of the park's accommodations feel a bit outdated and could do with some updating especially for the price one pays, it would also be nice if there were more options of accommodation that has 1 large bed for couples rather than 2 singles pushed together. But, overall, we are there for the nature and that did not disappoint."

Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

"Dit was goed om te sien die meeste van die grondpaaie is vir die eerste keer in jare geskraap!"

Blad
Wys 1 tot 30