Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ninapark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ninapark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ninapark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ninapark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ninapark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ninapark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom, Pretoria

Purple Olive Guest House is in Pretoria geleë in ‘n rustige, subtropiese buurt aan die voet van die Magaliesberge, langs die geskiedkundige Wonderboom-natuurreservaat. Dit is naby die Pretoria se middestad (8km)...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Pretoria

Halong View is 'n drieslaapkamerhuis wat gedeel word en wat gerieflike oornagverblyf bied in 'n sekuriteitsoord in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers: Vietnam, Greece en Kalahari. Neem asb. kennis da...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Amadasig, Akasia

Casa de Ross is noord van Pretoria naby Rosslyn, Medunsa Onderstepoort, Akasia Hospitaal en Wonderpark Winkelsentrum. Dié gastehuis is in die Magaliesberg se voorheuwels en bied hartlike gasvryheid en ‘n rustige ...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
B&B in Mayville, Eloffsdal

De Vreugd is in Mayville, Pretoria en bied B&B-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom Suid, Mayville

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek. Gesinsuite 1 bied slaa...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom Suid, Mayville

Green Valley Lodge is in die hartjie van Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria, geleë, weggesteek onder die Wonderboom Natuurreservaat, een van Pretoria se gewilde Erfenisgebiede. Green Valley Lodge se naam bek...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is net aan die anderkant van die Wonderboom Natuurreservaat, langsaan Magalieskruin, Montana en Annlin in Pretoria se noordel...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom Suid, Pretoria

Garden Flat on 15th bied 2 gerieflike en sakpasoornag-selfsorgeenhede in 'n rustige woonbuurt in Pretoria. Dié boomryke stad 'n bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou g...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sinoville, Pretoria

Casa Kaya Guest House and Spa bied puik verblyf vir gesinne en sakereisigers in Sinoville, Pretoria. Dié gastehuis is naby Wonderboom Lughawe, winkelsentrums en restaurante en so ook Montana Hospitaal Ons het 12 l...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Ninapark akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]