Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Drakensberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Drakensberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 78 resensies.

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"Incredible, amazing, hospitable, servants, footprint into Gods nature."

Noordelike Drakensberge

Dumbe Cottages

"Besoek gerus Little Switzerland vir ete. Baie mooi omgewing. Kos is keurig voorberei."

Noordelike Drakensberge

Kwaggashoek Game Ranch

"Dit is baie mooi. Sal weer op 'n volgende geleentheid die Drakensberge besoek, net nie Kwaggashoek nie."

Noordelike Drakensberge

Carry B Farm Cottage

"Aangenaam verras deur die natuurskoon."

Noordelike Drakensberge

Dumbe Cottages

"Naby genoeg aan Johannesburg vir 'n naweek wegbreek."

Noordelike Drakensberge

Dumbe Cottages

"Kan ander attraksies soos Golden Gate en Clarence as dagbesoek doen."

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"Dis baie mooi en stil. Pragtige uitsigte wat mens moet sien. Baie voetslaanpaaie. Dis net sleg om deur so 'n groot lokasie te ry om daar uit te kom. Dis 'n seer vir die oog en mens stres maar oor veiligheid. "

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"Pragtig, wragtig baie pragtig."

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"'n Moet op enige persoon se bucketlist."

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"Asemrowend, kalm en voedsel vir die siel."

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"A little-known resort, ideal for both serious and occasional hikers. Many photo opportunities"

Noordelike Drakensberge

Pyramids Motel

"Wens daar was meer sulke netjiese en bekostigbare plekkies op die N3!"

Noordelike Drakensberge

Witsieshoek Mountain Lodge

"Northern Drakensberg is a really good place to go. I love the views! "

Noordelike Drakensberge

Spionkop Lodge

"Die area is baie mooi en beslis 'n moet vir die buitelugliefhebbers."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 78
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem