Resensies van Northern Suburbs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 875 resensies.
Maryke M. - 22nd January 2020
staying in West Beach, Noordelike Voorstede
Baie naby Bloubergstrand, wat vir my een van die mooiste plekke in ons land is.
Nerina K. - 21st January 2020
staying in Table View, Noordelike Voorstede
My plek, sal enige tyd terug verhuis Kaap toe.
Cobus C. - 21st January 2020
staying in Bloubergrant, Noordelike Voorstede
Netjies.
Leon D. - 20th January 2020
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Gerieflik vir sakereise.
Natassha O. - 17th January 2020
staying in Noordelike Voorstede
The area is quite and you will feel safe.
Mariana L. - 16th January 2020
staying in Bloubergrant, Noordelike Voorstede
Alhoewel die woonstel baie naby aan die strand is, was ons nie blootgestel aan die gewone geraas nie. Die nodige winkels en restaurante almal binne stapafstand.
Gerhard K. - 14th January 2020
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Wat 'n awesome area.
Ian M. - 14th January 2020
staying in Welgemoed, Noordelike Voorstede
Very clean area and safe. Shops are just down the road from guest house.
Eloise S. - 13th January 2020
staying in Noordelike Voorstede
Nie soveel trekpunte soos in die hoofstad en Westelike voorstede nie, maar lekker naby aan die pragtige Wynlande en nie so vreeslike groot en vinnige verandering in die wind en weer nie.
Jeanette R. - 9th January 2020
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Baie wind.
Marc P. - 7th January 2020
staying in West Beach, Noordelike Voorstede
Personally it feels as if one is in another country. Love the west coast.
Louise V. - 7th January 2020
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Durbanville is regtig 'n baie mooi plek, wens ek kon altyd daar bly.
Madine S. - 6th January 2020
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Goeie restaurante, wynplase en mall in die omgewing!
Murunwa N. - 6th January 2020
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Wine farms are to die for and it is a a good and relaxing place.
Jane M. - 6th January 2020
staying in Plattekloof, Noordelike Voorstede
A nice and quite place if you want to be relax and would stay again if I visit Cape Town.
Juan Z. - 4th January 2020
staying in Welgelegen , Noordelike Voorstede
Baie rustige gebied om uit die besige Kaapstad weg te kom.
Tamara L. - 3rd January 2020
staying in Plattekloof, Noordelike Voorstede
Private, secluded and safe too. Will surely recommend Plattekloof area to tourists too.
Lisbeth M. - 2nd January 2020
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Nice and quiet place to enjoy your holidays.
Ian D. - 2nd January 2020
staying in Brackenfell, Noordelike Voorstede
Goed geleë en minder wind as Kaapstad self.
Lebogang James M. - 2nd January 2020
staying in Century City, Noordelike Voorstede
Area is so perfect.
Leon L. - 1st January 2020
staying in West Beach, Noordelike Voorstede
Goeie en veilige omgewing vir enige toeris.
Shandre L. - 1st January 2020
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Een van my gunsteling gedeeltes van die Kaap. Die uitsig is asemrowend.
Martie D. - 1st January 2020
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Table View het al die winkels, malls, eetplekke wat baie sentraal geleë is, jy het nie nodig om kilometers ver te ry nie. Die hele area word baie goed skoon gehou. Bloubergstrand is enige kite surfer se droom en ek het baie gesien!
Cassie N. - 31st December 2019
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Ons was beïndruk met die baie skoon en netjiese omgewing. Naby restaurante en die nodige winkels. Sentraal geleë met maklike toegang tot alle roetes.
Veronica P. - 30th December 2019
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Baie sentraal geleë.
Christa B. - 27th December 2019
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Lieflike, stil area met winkels en winkelsentrums om elke draai. Dis 'n pragtige woonbuurt.
Francois B. - 22nd December 2019
staying in Parow, Noordelike Voorstede
Baie sentraal geleë.
George J. - 21st December 2019
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Central location to Cape Town, Airport, Wineyards and Stellenbosch.
Alta V. - 21st December 2019
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Alle besighede is maklik bereikbaar en heerlik Afrikaans met al die assistente in besighede.
Chantell V. - 20th December 2019
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Ons het nie veel in Table View gaan sien nie, maar Bloubergstrand is net af in die pad. Maklik om op die snelweg te spring na al die groot besienswaardighede. Supermarkte met al die geriewe naby om gou ietsie te koop.
Byron G. - 19th December 2019
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Perfect location for a getaway with so many places of interest to choose from.
Konrad M. - 19th December 2019
staying in Brackenfell, Noordelike Voorstede
Naby alle toegangspaaie na ander voorstede, naburige dorpe soos Stellenbosch en die stad.
Wilna J. - 18th December 2019
staying in Brackenfell, Noordelike Voorstede
Sal nie vir langer as 'n naweek of so daar wil bly nie.
Marthinus A. - 18th December 2019
staying in Plattekloof, Noordelike Voorstede
Baie goeie ligging en veilig geleë.
Louise J. - 15th December 2019
staying in Welgemoed, Noordelike Voorstede
Rustige omgewing.
Nico S. - 15th December 2019
staying in Tygervallei, Noordelike Voorstede
Is sentraal, maar meer in 'n besigheids-area. Nie geleë vir iemand wat heeldag op die strand wil deurbring nie. Vir besigheidsmense is dit ideaal. Daar is baie groot besighede se hoofkantore onder andere Sanlam. Vir mense wat wynroetes en ander besienswaardighede wil besoek, is dit baie sentraal.
Elsabe S. - 15th December 2019
staying in Table View, Noordelike Voorstede
Table View het nie 'n fantastiese swemstrand nie. Nie dat ek dink enigiemand gaan Kaap toe vir swem nie - die kites is egter 'n pragtige aansig vroeg-oggend en laatmiddag. Ver genoeg van die vreeslike gejaag van Kaapstad maar naby genoeg om binne 20 minute by die waterfront te wees.
Wilma P. - 14th December 2019
staying in Durbanville, Noordelike Voorstede
Area en uitsig wonderlik.
Francois V. - 12th December 2019
staying in Welgemoed, Noordelike Voorstede
Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap.
Rudichar W. - 9th December 2019
staying in Parow, Noordelike Voorstede
Baie veilig, baie winkels en restaurante.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za