Resensies van Northern Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.25 uit 5 gekry volgens 865 resensies.
Hendrik P. - 11th June 2019
staying in Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Heerlike wegbreekplek met alles wat jy nodig het.
Karen F. - 10th June 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Parys se dorpspaaie is sleg. Die grondpaaie is nog erger. Moenie te vinnig ry nie en kyk vir die pad.
Thelma B. - 10th June 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Jammer dat ekonomie ook veroorsaak het dat baie antieke winkels in hoofstraat deure gesluit het. Mense in dorp baie vriendelik.
Nosajeni M. - 8th June 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
If you need a weekend away, Parys is the place.
Maud D. - 5th June 2019
staying in Ventersburg, Noordelike Vrystaat
The Parkrun team were friendly.
Le Roux W. - 4th June 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Pragtige plek met heelwat winkels was oudhede verkoop.
Ilze B. - 30th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Lekker gholfbaan, eetplekke en winkeltjies.
Christa J. - 28th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
O's, die restaurant, was die hoogtepunt by verre van ons besoek aan Parys.
Linda V. - 27th May 2019
staying in Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld.
Leon P. - 27th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Lekker dorpie naby Johannesburg waar mens avontuurlustig kan wees of soos ons net gaan vir lekker rond snuffel in winkels en lekker kos/koffie by restaurante geniet. Sal definitief weer gaan.
Alec J. - 26th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Relaxing and well situated for families to relax.
Welda D. - 26th May 2019
staying in Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Baie interessante dorpie.
Herman S. - 25th May 2019
staying in Dagbreek, Noordelike Vrystaat
Spar shopping centre is right across the street for any emergencies.
Hanlie T. - 23rd May 2019
staying in Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Paaie in omgewing baie swak.
Cherie K. - 22nd May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Fantastic little town - loved every moment of our trip.
Wilma V. - 22nd May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Baie lekker, interessante plekkies. Ons het te veel gekoop!
Erika V. - 20th May 2019
staying in Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Paaie is in 'n haglike toestand!
Scharia H. - 20th May 2019
staying in Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Baie lekker Spur!
Tuli V. - 19th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Ons sal nog meer tyd daar wou spandeer.
Gloria G. - 18th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
A quaint town.
Eckart K. - 18th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
First time visit and we were pleasantly surprised at the little shops and restaurants and live music at night.
Louette De Beer D. - 18th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Lieflikste winkeltjies!
Kobie W. - 15th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Ons was op 'n Maandag in die dorp en meeste winkels en eetplekke het al teen 16:00 begin toemaak.
Martin M. - 13th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Went to play golf at Parys! Stunning small town with friendly people with quite an artistic feeling! There is two top class golf courses in very short distance from Mystique waters and the view on the river is excellent!
Gerhard V. - 13th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Was very surprised with vibe in town.
Charmain G. - 13th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Die dorp het soveel potensiaal en mens kan sien daar word 'n poging aangewend om die klein besighede te bevorder. Dis 'n jammerte dat die hoofpad deur die straat loop waar al die activity is. Sal 'n goeie idee wees om die verkeer te herlei en daardie deel 'n wandelpad te maak. En dan die bedelaars: genade daar is baie. Mens kan net eenvoudig nie vir almal gee nie!
Robyn B. - 6th May 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Dit was vrek lekker.
Tersia D. - 2nd May 2019
staying in Oudewerf, Noordelike Vrystaat
Was baie aangenaam!
Karen M. - 30th April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Oulike en rustige wegbreek. Mooi omgewing en baie om te doen.
Cecilia K. - 29th April 2019
staying in Noordelike Vrystaat
So naby aan Gauteng. Die perfekte naweek weg so langs die rivier.
Salomi S. - 28th April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Was aangenaam verras om oral in Afrikaans bedien te word, 'n plek waarheen ons gereeld sal na terugkeer.
Jennifer D. - 25th April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Never had much time to investigate much of Parys but intend returning for the annual flower show.
Gustav P. - 24th April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Positive, vibrant and lively community. An example for other towns.
Manfred L. - 23rd April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Love all the shops. Stunning place to visit.
Paul E. - 23rd April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Baie mooi en skoon.
Celeste B. - 23rd April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Fun weekend away. I would recommend the Kommandonek Game Lodge drive to finish off the weekend. Very informative guide with his enthusiastic shadow (grandson). They have reindeer on the farm too. Great for kids. The Bon-af berry farm also worth a visit for their lovely fresh berry juice and real farm butter. And pack a picnic basket for sun downers along the river.
Meyer B. - 22nd April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Was aangenaam verras oor wat alles daar aangaan.
Martie E. - 22nd April 2019
staying in Parys, Noordelike Vrystaat
Lekker ontspanne plek vir 'n naweek se ontspan en winkeltjies te kies en te keur.
Dirk T. - 22nd April 2019
staying in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat
Sal graag weer daar wil kuier en slaap.
Hendrina S. - 22nd April 2019
staying in Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Paaie baie slegte toestand, nie veel om te doen vir kinders.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za