Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 319 resensies.
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."
"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Third Rock Guest House"Besoek verseker die enigte SAPS meuseum wat nog oop is in SA. Die curator is 'n awesome mens. "
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Kuierhuis"Ek dink 'n plattelandse dorp met opregte mense daar."
"Netjiese voorstad van Welkom. Dit was die eerste keer wat ons in Welkom gekom het en met Henry se hulp het ons gou die plekke gekry."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Sevens Guesthouse"Die paaie in die dorp is swak en benodig baie herstelwerk."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Sevens Guesthouse"Die middedorp is nie netjies nie, strate oral in swak toestand. Baie jammer dat plaaslike regering/munisipaliteit nie hul deel doen nie."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Sevens Guesthouse"Daar kan beslis iets aan al die slaggate gedoen word in die dorp se strate."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Sevens Guesthouse"Easy to find one's way around the town, and locals are always ready to assist if help is required."