Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 319 resensies.
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Riverstay"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."
"Mooi groen hierdie jaar (2022), maar ai, die paaie. Sommige is slaggatpaaie met teer hier en daar, ander is glibberige (vassit) modderpaaie. Ons is net jammer vir die mense wat dit elke dag moet gebruik."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Home Sweet Home Guesthouse"Safe with law enforcement agencies watching."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
The Lavender Guesthouse"Strate vuil en vol slaggate. Onveiligheid in besigheidsarea."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Kuierhuis"Ryk geskiedenis, sal weer moet gaan om dit te beleef en besoek."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Baie kein dorpie, maar beskik oor die nodige klein winkels en lekker restaurante waar jy dit wat kortkom kan aanskaf."
"Die Noordelike Vrystaat het op sigself unieke kenmerke wat dit 'n pragtige deel van ons land maak om te besoek."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"Roads severely potholed apart from Voortrekker Rd. A challenge if you get lost while towing."