Geverifieerde Resensie

Northern Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 314 resensies.

Northern Free State static map. Northern Free State
Hermanus Cottage.

Noordelike Vrystaat

Hermanus Cottage

"Roads in the Northern Free State are full of potholes so driving at night was very difficult and dangerous."

Vaalkrans Game Lodge.

Noordelike Vrystaat

Vaalkrans Game Lodge

"Die Vrystaat is pragtig."

Dimalachite River Lodge & Nature Resort.

Noordelike Vrystaat

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

"Absolutely stunning part of South Africa, our family will definitey be back."

Lamon Guesthouse.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Lamon Guesthouse

"Hartseer om 2022 se dorp van die jaar so te sien. Paaie kort aandag en hoofstraat en omgewing, sien vervalle daaruit. Met heelwat bekende wegneemeetplekke, is daar net een restaurant waar 'n maaltyd genuttig kan word."

Berry Lane Gastehuis.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Berry Lane Gastehuis

"Ons was daar vir Bokkieweek. Hulle was hierdie jaar meer voorbereid as verlede jaar vir ons duisende mense. Dankie ook vir die welkom "banner" in die hoofstraat. Dit word gesien en waardeer."

Lamon Guesthouse.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Lamon Guesthouse

"Dis baie hartseer om te se, maar om eerlik te wees, Kroonstad bied nie veel aan 'n toeris nie. Dis 'n ware tentoonstelling van die agteruitgang wat die Vrystaatse munisipaliteite bewerkstellig het. "

Puruma Pride Guestfarm.

Noordelike Vrystaat

Puruma Pride Guestfarm

"Maak seker jy het die regte voertuig. Die teerpaaie is orals vol slag gate. Stop en kuier by die boere - hulle is puik."

Berry Lane Gastehuis.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Berry Lane Gastehuis

"Dorp is netjies en Bokkie-week was 'n groot sukses."

Berry Lane Gastehuis.
Berry Lane Gastehuis.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Berry Lane Gastehuis

"Die eens-juweel langs die Valsrivier is ongelukkig nie meer nie."

Donsveertjie Gasteplaas and Venue.

Heilbron, Noordelike Vrystaat

Donsveertjie Gasteplaas and Venue

"Heilbron is a small rural town with basic facilities."

Rose Cottage.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Rose Cottage

"We had to repair a tyre which was done very quickly and efficiently in Kroonstad."

Micarla's Bed and Breakfast.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Micarla's Bed and Breakfast

"Toestand van die paaie in dorp teleurstellend swak, maar ons weet hoekom. Ons kon by ingang na dorp sien hoekom dit die Dorp van die Jaar toekenning gekry het, maar o wee. Die res is maar wat ons oral teekom in ons eens mooi land."

The Lavender Guesthouse.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

The Lavender Guesthouse

"Dorp van die jaar in 2022, maar dis maar net 'n deel van die dorp. Baie verwaarlosing, stroping ens."

Berry Lane Gastehuis.
Micarla's Bed and Breakfast.
Die Hof Gastehuis.
Dimalachite River Lodge & Nature Resort.

Noordelike Vrystaat

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

"Parys is die toeriste-aantreklikheid met baie winkels vir allerhande klere en fieterjasies. Daar is ook vele visvang-geleenthede vir die hengelaars."

The Lavender Guesthouse.
Riverstay.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Riverstay

"Die dorp self is baie skoon en netjies."

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam.
96 On Bree Guesthouse.

Heilbron, Noordelike Vrystaat

96 On Bree Guesthouse

"Ons wou graag 'n heerlike ontbyt in Heilbron gaan eet, maar sekere plekke het eers 11h00 geopen, derhalwe na Frankfort gery vir 'n ete, wat heerlik was"

De Rust Private Nature Reserve.

Noordelike Vrystaat

De Rust Private Nature Reserve

"Die veld is heeltemal te vaal en het feitlik geen inheemse bome nie. Geen besienswaardige natuurskoon nie."

Bettie's Luxury Lodge.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Bettie's Luxury Lodge

"We arrived when it was load shedding, so couldn't really see much, but driving out of Kroonstad the following morning the town looked pretty clean and it looks like a pretty little town."

Monti-Bello Guest House.

Heilbron, Noordelike Vrystaat

Monti-Bello Guest House

"Soos alle klein dorpies maar: geen instandhouding van paaie. Alles gaan agteruit."

Hermanus Cottage.

Noordelike Vrystaat

Hermanus Cottage

"Die paaie sal beslis bietjie aandag moet kry."

Breathe River Retreat.

Noordelike Vrystaat

Breathe River Retreat

"Dis okay, nie veel om te doen behalwe visvang en tube ry nie."

Berry Lane Gastehuis.

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Berry Lane Gastehuis

"Potholes not being repaired and some robots not working. "

Die Vette Vis.

Oranjeville, Noordelike Vrystaat

Die Vette Vis

"Klein intieme vakansiedorpie, mense is baie vriendelik en behulpsaam, besoek gerus Route 73 vir heerlike kos en 'n lekker yskoue bier met goeie geselskap!"

Berry Lane Gastehuis.
Blad
Wys 1 tot 30
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang