Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1859 reviews.
"Die meer was 'n teleurstelling. Het jare terug seker eenkeer per maand daar gaan visvang. Vidal nou die enigste opsie."
"Not really a lot to do or see in or near Ballito except for the beach but if you are limited with movement that's also a no go."
"St Lucia is alles wat ons verwag het en nog meer. Van die bos tot die see was ons regtig impressed en ons het net na 'n week uitgerus teruggekeer."
"We were very sad about the state of the beach which had a urine stench and the parking area on 26 October was full of liquor bottles and broken glass. Nothing about the prominent info boards saying zero tolerance from SAPD."
"Ons het die kinders gevat om die see vis te vang met Free Spirt Fishing Charter. Hoogs aanbeveel. Ook om te snorkel by Cape Vidal. Het ook sekrete en baie ander wild in die park gesien. Baie lekker plek om te besoek!"
"Die paaie tussen die plekkies is baie sleg op sommige plekke. Mooi skoon en netjies, maar die paaie kort net bietjie aandag."
"You have the sea views while driving, as well as access to the beach, malls and beautiful restaurants."
"Ballito se strate en woongebiede baie skoon. Net jammer oor die honde op die strand wat daar hul ding doen en die eienaars tel dit nie op nie. Glad nie aangenaam nie."
"Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place."
"Ballito is a excellent choice for anybody that loves the sun, surf and clean beaches. It is safe and it has all types of malls and shops where one can find anything that you might need."
"There should be law enforcement visible on the beaches. Thompson's is a beautiful beach which is littered with broken bottles. We visibly saw drinking in public on all days we visited the beach. This does not create the right impression to young children."
"Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark. "
"Die eerste keer wat ons hier vakansie hou. Ek is verlief op die ongereptheid van die natuur en die wonderlike vriendelike mense. Ek het nêrens iemand teë gekom wat jou nie met 'n glimlag begroet nie."