Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Flamboyant 10

"Die dorp is ongelooflik! Sal dit vir elkeen aanbeveel wat vakansie in die ongerepte natuur geniet. "

Sodwanabaai, Noordkus

Phumulani Lodge

"Skoonste strand wat ek in 'n lang tyd gesien het en lekker vir snorkel van die strand af."

Shaka's Rock, Noordkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Ek kan dit definitief aanbeveel. Dit is reg by Ballito and Salt Rock. Sugar Rush Park is ook baie naby waar jy Parkrun kan gaan doen, stap, bergfiets ry ens."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

The Estuary Guest Chalets

"Beautiful area. Unfortunately it rained a bit when we were on our hippo and croc cruise but it didn't ruin it for us. There are lots of easy drives to the beaches. Definitely a place worth visiting!"

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Forest Villa's

"Isimagaliso is one of the most amazing places to visit! There is so much biodiversity to explore and it's a well-visited family reserve."

Ballito, Noordkus

Ballito Sands

"The perfect holiday destination."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Unit 3 The Bridge

"Ons was vreeslik beïndruk met al die oulike klein winkeltjies en smul lekker restaurante. Die dorpie se mense is almal baie behulpsaam en vriendelik. Die dorpie en strande was pragtig en skoon!"

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Our home away from home. We go to St Lucia 3 to 4 times a year because we love nature. Cape Vidal is the only place in the world where you drive through a nature reserves and end up on the beach after seeing lots of animals. Love this place."

Eshowe, Noordkus

Mpushini Falls Resort

"Historiese en ou geboue om te sien. Vriendelike mense. Natuurliefhebber se paradys."

Salt Rock, Noordkus

27 Robbins Road

"Everything was just perfect. It felt like home, I had the best time with my loved ones. "

Meer-en-See, Noordkus

The Crayzee Fish Guest House

"Julle is puik, dankie vir jul gasvryheid!"

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Gerda's Place

"Nice clean and safe. Local residents friendly."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Flamboyant 7

"Strande is mooi skoon en netjies! "

Salt Rock, Noordkus

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Skoon en netjies, als was maklik bereikbaar gewees."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"Sal graag wil sien dat meer moeite gedoen word om mond oop te kry en oop te hou. Ek het in my jong dae baie daar visgevang. Daar is ook baie vreemdelinge van naby nedersetting wat dorp rond dwaal, maar sien heelwat sekuriteit en polisie se teenwoordigheid. "

Noordkus

The Prawn Hatchery

"In algemeen is Noordkus nie baie veilig nie."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

11 St Lucia Sands

"St Lucia Estuary, beslis die beste ervaring vir beide die oseaan en bosveld."

Shaka's Rock, Noordkus

7 Villa Flamenco

"Lieflike bestemming. Sal definitief weer daar gaan uitspan."

Tugela Mouth, Noordkus

Driftwood Chalets

"Daar kort 'n ordentlike restaurant en net 1 ordentlike winkel met nodige goedjies. "

Willard's Beach, Noordkus

Ballito Manor View 601

"Strand word skoongemaak daagliks en is 'n heerlike swemstrand. "

Mtunzini, Noordkus

102 Siyayi

"Beautiful little town. Love all the trees and wildlife."

St. Lucia-riviermonding, Noordkus

Flamboyant 10

"Cape Vidal was definitief vir ons 'n hoogte punt. Dit is elke sent werd. Dis nie oorvol nie, mens loop nie baie ver strand toe nie. My 3 jarige seuntjie het natuurlik die krokodilplaas geniet. Dit was werklik 'n baie lekker naweek."

Shaka's Rock, Noordkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is 'n pragtige klein kusdorpie, tropies en baie mooi. Ook 'n baie mooi strand. Vriendelike mense oral waar jy gaan."

Ballito, Noordkus

7 Frinton on Sea

"Die gemeenskap van Ballito doen soveel moeite om almal se veiligheid en ervaring te optimaliseer! Die promenade is spotless en word goed in stand gehou. Vir ons was dit veral lekker buite-seisoen!"

Sodwanabaai, Noordkus

Sodwana Bay Lodge

"Dit is jammer dat mens moet betaal om strand toe te gaan, en die paaie is in 'n slegte toestand."

Westbrook, Noordkus

See Rus

"Skoon en veilig. Die Beach Bums-restaurant se kos is baie lekker en skep 'n ontspanne atmosfeer."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang