Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.
"Gedurende piekseisoen is die parkeerarea by die hoofstrand totaal ontoereikend aangesien dit toegang tot die swemstrand, pizza-hut sowel as skibootklub se strandrestaurant bied. Die lagoon is ontoeganklik vir mense wat nie aangrensend daaraan verblyf het nie al word dit as toeriste-aantreklikheid genoem. Die huise met direkte strandtoegang weg van die hoofstrand is egter heerlik rustig en privaat. "
"Shaka's Rock het nie regtig 'n swemstrand nie, maar die lagoon en getypoel is baie lekker, veral vir die kinders. As jy onder toesig in die see wil swem moet jy na Ballito se hoofstrand ry ongelukkig. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
AmaZulu Lodge"This is a winter destination for me. Summer is just too humid and hot. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
9 The Bridge"Visiting Cape Vidal will cost a family of 4 about R258."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Turtleshaven"Nothing much to say. It was a beautiful place. It brought back memories of my child days. I was born there. I love St Lucia."
"Sodwana has been our holiday destination for decades, from before my husband and I were married. We used to stay within the Park but their facilities have deteriorated and safety has become a huge concern. I do believe that the Park needs to start evaluating alternatives to entry by allowing visitors to purchase long entry permits. The whole process of having to pay entrance on a daily basis is time consuming and costly as each day documentation needs to be printed."
"If they can extend the kitchen hours at the valley of pools restaurant especially during the peak period."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 10"Toilet and bath needs to be upgraded, with perhaps an extraction fan fitted."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Sunset Lodge Log Cabins"Pity the estuary has been closed for so many years however still an incredible vacation destination. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
11 St Lucia Sands"Het elke dag Cape Vidal toe gery. Dis 'n pragtige skoon strand."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Oppi Rotse"Als was baie lekker, maar die plek lyk vervalle by party plekke, die badkamers by die strande word elke dag skoongemaak, want ons was al vroegoggend daar by die see, main beach, maar dit vrot van die urine, dis ondraagbaar, jy weet nie of die water indie badkamer urine is of die vloer wat gewas is nie, daar moet hulle definitief plan maak, anders was al goed. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"I have been going to St Lucia since I was a small child and I shall continue to go until I die. Treat yourself to a Cape Vidal visit as well."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Ingwenya Lodge"Was baie lekker, maar hulle kan meer aandag gee aan plekke, party plekke is vervalle en die badkamers by die strande is baie vuil en stink vreeslik. Alhoewel elke oggend dames is wat daar skoonmaak kan ek regtig nie sien wat hulle skoonmaak nie "
"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."