Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1800 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 10"Prachtige plek veel dingen te doen in de Wetlands."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 10"Heerlik in St Lucia. Sal baie beslis vir my vriende en familie aanbeveel."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Skoon dorp met asemrowende natuurskoon. iSimangaliso Natuurreservaat is 'n moet-sien op die agenda."
"Many of the swimming beaches/ Blue Flag beaches are too far away, and way too many tolls made the beach days unnecessarily expensive. Add at least an extra R300 in cost (each day) to the holiday tally. Eventually this added up to an additional R3000 in purchases for the duration of our ten day getaway."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Forest Lodge"Dit was baie lekker om daar te kuier. Die mense is almal baie vriendelik."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"A very enjoyable destination. The town itself could look a bit smarter but the Isimangiliso Reserve experience was world class. "
"Sommige strande is mooi, maar die Noordkus bokant Ballito is verwaarloos. Zinkwasi is pragtig."
"Daar is 'n openbare piekniekplek. Dit was elke dag vol dagbesoekers wat ook die strand gebruik het. Zinkwasi is 'n heerlike, rustige stranddorpie."
"The town itself is a very dirty but the bush and the closeness to the game park is good."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Klein vakansie dorpie met 'n vriendelike gees van die inwoners. Uitstappies om van te kies en te keur asook 'n kaasfabriek, skoenlapper koepel, bootvaarte en veilige strand en natuurreservaat 30 km vanaf St Lucia. Sal weer terug gaan."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"Ek het St. Lucia besoek as kind omtrent 2 keer 'n jaar vir 9 jaar lank, en na 18 jaar stel St Lucia steeds nie teleur nie. Dit bly 'n pragtige plek met vriendelike inwoners en die natuur word beskerm, wat na aan my hart lê. St. Lucia sal altyd my vakansie dorp bly. 'n Bietjie bos, 'n bietjie see, wat meer wil jy hê?"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
St.Lucia Imvubu Cottage"Meer as genoeg om te doen al vang jy nie vis nie. Cape Vidal en al die ander besienswaardighede is steeds naby genoeg om enige persoon se vakansie propvol te maak. Baie veilige en rustige omgewing, waar jy sonder vrees kan gaan stap."
"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."