Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 3111 resensies.

Bojanala, Noordwes

Makanyane Lodge

"Dis asemrowend. Ons het vier van die Groot 5 gesien in hulle natuurlike habitat. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en die paaie na die bestemming is goed onderhou."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Heel waarskynlik is daar meer in Vryburg om te sien, maar vir my is dit 'n dorp op pad na my bestemming, Kakamas, wat ek vir baie jare al ry."

Mogwase, Noordwes

Aus Martha's Place

"Struggled to find restaurants."

Lichtenburg, Noordwes

Edenville Guesthouse

"Dis is soos normaal 'n plattelandse dorpie wat uitgebrei het na 'n standvastige dorp met baie fasiliteite en genoegsame inkopiesentrums om van te kies. Die restaurante en eetplekke is baie goed gemerk. Het 'n apteek gebruik in die dorp en al die mense was net so hulpvaardig en vriendelik."

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"The area has potential but is neglected by the municipality."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Mens hoor deesdae niks goeds van Vryburg nie, onveilige dorp om selfs net deur te ry en toe ons vriende hoor ons gaan daar slaap, het almal se oë opgetrek."

Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè

"Dorp self het glad nie beïndruk nie."

Rustenburg, Noordwes

Aloe Room

"Ek het daar groot geword en die agteruitgang van die SBD het my geskok."

Vryburg, Noordwes

Mams Overnight

"Bly maar gevaarlik om daardeur te ry."

Hartbeespoort, Noordwes

Tropicana Lodge & Function Venue

"Hartebeespoort is one the coolest places for a holiday."

Hartbeespoort, Noordwes

Bali at Willinga Lodge

"Everything is according to my expectation. The spot us perfect for couples that need a peaceful environment. Excellent view, excellent feeling of nature and fresh air from morning to dawn."

Hartbeespoort, Noordwes

Paradise Village

"Depending on where you stay. Last year we stayed at another place which was amazing."

Rustenburg, Noordwes

La Vie Gastehuis

"Baie mooi dorp en netjies."

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Brits se paaie lyk sleg, moet versigtig ry."

Brits, Noordwes

Willow Manor

"I always feel safe in this town."

Rustenburg, Noordwes

Stop 'n Stay Lodge

"Rustenburg is 'n baie mooi dorp met alles wat jy nodig het."

Rustenburg, Noordwes

Sugarbush Hill Country Cottages

"Road are very bad, full of pot holes."

Skeerpoort, Noordwes

La Bastide

"Lots of things to do and places to see."

Hartbeespoort, Noordwes

Cynthia's Country Stay

"'n Wegbreek vir enige persoon wat alles en wat nog bied in die omgewing, alles binne 'n radius van maksimum 20 km. Akkommodasie beskikbaar wat elke sak pas, ongeag, die omgewing en rustigheid is goud werd."

Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage

"Paaie is in 'n horribale toestand. Ons kom van Welkom af en het gedink dit lyk sleg by ons, maar Klerksdorp vat die koek!"

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Perfect for an overnight stop."

Bojanala, Noordwes

Die Berghuis

"Mooiste omgewing."

Hartbeespoort, Noordwes

Ekluvit in Harties @ Longtom 5

"It's a great place, has lots of entertainment and activities to do."

Rustenburg, Noordwes

Ebenezer Country Lodge

"Die area om Rustenburg is mooi die dorp self is nie ideaal nie."

Brits, Noordwes

Angel Oak Guesthouse

"We have never been to Brits but the accommodation made us to think twice about the place. You will see us again in future."

Hartbeespoort, Noordwes

Harties Is Africa Safari Lodge

"Bekende toeriste aantrekking en vakansiegevoel heel jaar."

Hartbeespoort, Noordwes

Oppiberg Guesthouse

"Heelwat aangename aktiwiteite in die omgewing."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390