Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.
"Behalwe vir die pragtige natuur is daar nie regtig iets in die omgewing om te geniet as daguitstappies nie."
"We loved the hiking up the mountain. Though we finished with tears (LOL) we had so much fun and African island was a blast."
"Baie mooi omgewing as jy van hierdie scenario hou. Die dorp is verbasend "by" met al die bekende handelsname."
"Dit was ons eerste keer in Klerksdorp en beslis nie nie laaste nie. Dis 'n lekker dorp met vriendelike mense. "
"Heeltemal te min ontgin en onbekend aan meeste mense. Ken dit net omdat ons in die omgewing grootgeword/voorheen gekuier het."
"Die dorpie is maar sleg, maar die natuurlike omgewing soos by Hanging Garden is beeldskoon. "
"Would not say it's a holiday destination to visit Brits, but surrounding areas have a lot of attractions that is worth staying in Brits."
"Ons gaan gereeld vir ons kind in Potchefstroom kuier vanuit die Kaap en hou daarvan om in gastehuise te bly, omdat ons nie altyd als kan saamneem om in selfsorg te bly nie. Die Bult is baie naby aan die Kampus geleë, en jy voel deel van die studente-gemeenskap, alhoewel die Grey Manor weg is van die geraas van die laatnag kuiers van die studente."
"Ek glo Zeerust is moontlik belangrik vir verbygaande reisigers, ons was egter vir 3 ure in Madikwe by Abjaters hek in en uit. Behalwe vir redelik baie stof het ons in die kort tydjie ses soorte diere gesien, van Olifante tot 'n skilpadjie."
"'n Klein probleempie, daar is nie veel om te doen nie en jy moet redelik ver uitry vir enige besienswaardighede, maar verder onbeskryflik mooi."
"Dis 'n studente bymekaarkomplek. Maar van die restaurante is so dat dit glad nie pla nie, is rustig genoeg, en lewendig genoeg."