Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.

Mooinooi, North West

Pecan Cottage

"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."

Lichtenburg, North West

Ommihoek Guesthouse

"The roads are terrible. "

Silwerkrans, North West

Lindleyspoort Guest House

"A lot of game reserves around but otherwise there is nothing else to do."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Vryburg is nie 'n toeriste bestemming nie, maar eerder 'n oorbly plek tussen PTA/JHB Namibië of Botswana toe, of ideaal geleë vir mense wat in die area moet kom werk."

Lichtenburg, North West

Edenville Guesthouse

"My favourite town on the Platinum corridor so far."

Zeerust, North West

Tapologo Lodge

"Liewer nie. Jammer dat daar, behalwe die Lodge, geen ander eetplek buiten die Wimpy is nie."

Schoemansville, North West

The Art Guesthouse

"Baie mooi, maar die stand van die dam is kommerwekkend!"

Wilkoppies, North West

Ukarimu Guest House

"Goeie buurt en goed geleë en nie ver van winkel of hoofpad nie. "

Delareyville, North West

Mirah

"Pad vanaf Ottosdal is baie baie sleg en hou 'n gevaar in vir reisigers deur die dag of nag. Verskriklike groot gate in die pad wat nie altyd sigbaar is nie. Dorp is tipies die plattelandse dorp met sy mense wat orals kuier."

Wolmaransstad, North West

Jarina Guesthouse

"Paaie kort dringend aandag."

Klerksdorp, North West

Rhebok Guest Farm

"Klerksdorp is quite a big town, which we didn't expect."

Vryburg, North West

Mams Overnight

"Mense groet mekaar in die straat."

Kosmos, North West

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos itself is lovely."

Potchefstroom, North West

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Pragtige dorp met sy eie identiteit. Heelwat historiese besoekpunte en veral die kampus is 'n moet om te besoek."

Vryburg, North West

Lavender Lodge

"Vryburg is 'n perfekte oorslaaparea tussen Gauteng en die Noord Kaap en Kgalagadi. Vriendelike mense en baie lekker gekuier."

Vryburg, North West

Peace Haven Guest House

"Paaie in haglike toestand."

Groot Marico, North West

Up The Creek

"Baie klein dorpie, wees bereid om te reis vir 'n paar dinge, soos 'n apteek. "

Bojanala, North West

Thabaledi Game Lodge

"Dit sal teleurstellend wees vir iemand wat 'n vooropgestelde idee het om die Groot 5 te sien."

Potchefstroom, North West

Hart & Siel

"Pragtig, maar besig!"

Coligny, North West

Christies Gastehuis

"Moet dalk iets doen omtrent die slaggate."

Rustenburg Town, North West

Ons Dorpshuis

"Gelukkig is daar Google Maps wat ons gehelp het om nie te verdwaal nie. Die dorp het baie uitgebrei, en sal geriefliker wees as meer padaanwysings aangebring word."

Brits, North West

Grasdak Guesthouse

"Sal Brits nie aanbeveel nie. Strate vol slaggate. Selfs na die gastehuis moes jy versigtig wees weens slaggate. Stadsentrum was nie skoon nie."

Potchefstroom Central, North West

A Country Garden Guest House

"Mooi rustige omgewing, maar tog baie sentraal geleë."

Lichtenburg, North West

Ommihoek Guesthouse

"Paaie in dorp is in baie slegte toestand baie slaggate."

Rustenburg, North West

Rusties Lodge

"Daar is baie mooi en ou gebeur en ek hoop hulle sal dit bewaar."

Page
Page 41 - Showing 1201 to 1230
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers