Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
"Mense in Potch baie hulpvaardig en vriendelik. Kan sien dit is 'n plattelandse dorp waar mense nog vir mekaar omgee. "
"Not bad, just that we got lost because some street name boards were not visible enough."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Acorn Lodge and Skydeck"Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner."
"Nie 'n slegte plek nie, maar die dorp met die swakste paaie wat ek ooit beleef het."
"Pragtige dorpie, dit is sentraal geleë vir besoeke aan talle besienswaardighede rondom Hartebeespoortdam. Dit is naby Pretoria en Johannesburg. "
"Close to Hartebeeshoek and Hartebeespoort Dam. 22 minutes from the Cable way in Harties ─ this is a must if in you are in the area. For a piece of Paris (in France) visit French Toast for the most amazing breakfast menu, pics at the Eiffel tower and engrave your names on locks for the lock bridge to secure your love forever. Plenty of other cool things next door. Alternatively visit the windmill which is 30 minutes away for the best waffles in Harties be sure to go over the weekend, where you'll find incredible goodies at the flea market outside. "
Tussen Zeerust/Gaborone, Noordwes
Kareespruit Caravan and Camping"We actually travelled for 780 km from Buitepos right through Botswana with a caravan and easily made it. Must admit the border posts were very quiet."
Sentraal Potchefstroom, Noordwes
Jakkalsdraai Guest House"Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie."
"Ons het lekker by familie gekuier in Rustenburg en die res van die tyd meer in die omgewing van Sugarbush Hill Cottages spandeer, want daar is heelwat om te doen in die nabye omgewing. Maar dit was naby genoeg aan Rustenburg vir watter rede ook al en tog ver genoeg om nie in die dorp te wees nie. "
"Woongebied skoon en netjies, mooi tuine, winkelsentrum (Brits Mall) naby en al die nodige winkels is daar. "
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"Sal definitief weer gaan besoek en vir ons kinders ook gaan wys."