Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1900 resensies.

Rustenburg Town, Noordwes

Grand Central Guesthouse Rustenburg

"It's a beautiful town to visit. The beauty of it, is that one can drive to Sun City without stress. Good shopping place."

Mooinooi, Noordwes

Gracepoint Guesthouse

"We did not go around Mooinooi a lot. But it's a small and quiet place to relax. It is also close to other places of interest. "

Rustenburg Town, Noordwes

Terra Casa

"Pragtige dorp, het vergeet hoe mooi die berge is."

Wilkoppies, Noordwes

Butlers Crown Guest House

"Ons sal definitief weer by Wilkoppies tuis gaan."

Phokeng, Noordwes

Kingdom's Place Guesthouse

"It's a very nice township and safe, there are nice people in that place because we've been asking around for kingdoms place and they give us right directions."

Rustenburg, Noordwes

Bietjie Vrede

"Rustenburg is 'n goeie toeriste bestemming met baie plekke om te besoek en lekker dinge om te doen."

Vryburg, Noordwes

Peace Haven Guest House

"Ons het net oornag in Vryburg, was baie aangenaam en lekker. Baie gerieflik vir oornag."

Rustenburg Town, Noordwes

Rustenburg Inn

"Ek was gelukkig met alles."

Hartbeeshoek, Noordwes

B'sorah Luxury Tent

"Lekker omgewing vir 'n dag uit saam met die familie. Kan vanaf Frankryk tot Afrika iets ervaar met die verskillende restuarante en fasilitiete. "

Vryburg, Noordwes

Gecko B&B

"Die dorp is net baie besig met voertuie en vragmotors, maar dit is skoon en nietjies!"

Bojanala, Noordwes

Eyeview Africa

"Perfect place to be with your family."

Kosmos, Noordwes

Kosmos Manor

"Great weekend getaway."

Rustenburg, Noordwes

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"Nice up and coming town. Friendly residents. Wouldn't mind relocating from Johannesburg."

Wilkoppies, Noordwes

Alte Welkom Guesthouse

"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "

Schoemansville, Noordwes

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."

Flamwood, Noordwes

Gemstone Guest House

"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."

Kosmos, Noordwes

La Dolce Vita Guest House

"Kosmos is baie mooi en netjies."

Brits, Noordwes

Willow Manor

"Brits is 'n pragtige plek en ons sal dit graag weer wil besoek. "

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Sou weer wil gaan en omgewing wil verken."

Rustenburg, Noordwes

Bellevue Cottage

"Die dorp word baie goed onderhou, is netjies en is baie sentraal geleë. Baie om te doen in die omgewing."

Protea Park, Noordwes

@ Home Guest House

"Rustige omgewing en maklik om die gastehuis vanaf Pretoria te kry. Aanwysings was baie goed. Veilige parkering."

Flamwood, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Flamwood is goed gesentreerd in 'n besigheidsgebied met baie winkels en restaurante."

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "

Brits, Noordwes

Big Tree Guesthouse

"Brits is 'n baie oulike plekkie, alhoewel ons net in Beestekraal was by Thaba Morula Plaas vir 'n verjaarsdag. Baie lekker plaas atmosfeer en lekker weer. (Mei) "

Rustenburg, Noordwes

Bietjie Vrede

"Padwerke was 'n probleem, maar as hulle klaar is, sal die verkeer hopelik vinniger vloei."

Potchefstroom, Noordwes

The River Cottage

"Hulle loadshedding hou lank aan. Vodacom selfoondekking was baie swak."

Melodie, Noordwes

Three Oaks and an Aloe

"Dit is 'n bietjie besig as jy net wil wegbreek om te rus, maar andersins baie om te doen."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang