Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1896 reviews.
"Dit is 'n bietjie besig as jy net wil wegbreek om te rus, maar andersins baie om te doen."
"Harties is an excellent weekend destination for those of us from Johannesburg and Pretoria."
"Die dorp self is nie veel om oor huis toe te skryf nie, maar die omliggende areas is die moeite werd."
"Ek het al by 'n paar plekke gebly en die een was absoluut die beste en lekkerste."
"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
"Vryburg is 'n lekker plattelandse dorp met genoeg winkels dat mens nie na groter plekke hoef te gaan nie."
"Brits word te min geadverteer en dit is wonderlike area om net vir 'n vinnige naweek weg te breek vanaf Gauteng."