Geverifieerde Resensie
Nottingham Road
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nottingham Road bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 89 resensies.
"Friendly people and a beautiful location. A great pity about the state of the roads - you cannot really sightsee as once you deviate from the road through Nottingham Road, which are also "potholed", you are in "pothole land"."
"Nottingham Road is klein en netjies. Met een aand se vertoef kan ek nie werklik 'n goeie beskrywing van die omgewing gee nie."
"Dit is 'n baie oulike area vir lekker kuier en eet met baie interessante winkeltjies en besienswaardighede."
"A treasure trove of a road with significant historical sights, novelty shops and good restaurants. We go back every year and are never disappointed."
"Dis 'n heerlike omgewing om te ontdek met mooi winkeltjies en eetplekkies. Net jammer die paaie is baie sleg met baie slaggate."
"Oulike plek. Klein genoeg en baie rustig om weg te breek uit die stad se geraas. "
"Pragtige landskap, met groot verskeidenheid toerisme-aantreklikhede, en vriendelike mense. Beslis een van die mooiste dele in Suid-Afrika."
"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."
"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."
"Ek dink sommige van die plekkies wat mens kan besoek moet bietjie aandag gee aan hul webtuiste vir selfbemarking. Kon nie genoeg detail van sommige plekke kry nie."
"Dis eintlik die breëre Midlands wat maklik bereikbaar is vanaf Giants Castle."
"Did not spend time driving around as we were there for a wedding at another lodge, but enjoyed the very clean a green country side."
"Die R103 is stil pad, wat kronkel deur 'n pragtige landskap met vele verrassings en oulike snuffelplekke."
"Too many trucks flying at high speed on the roads throughout the small town. Covid has put this town back a bit, but the people have not updated their pages/websites."
"Genoeg om 'n mens besig te hou vir 'n rukkie. Vriendelik en bekostigbaar."
"Mooi omgewing en oor as genoeg, eintlik te veel dinge om te doen."
"Dit is 'n lieflike omgewing en in my opinie 'n versteekte juweel van toerisme in ons land."
"Nottingham Road it self has great places to visit and great restaurants. Very friendly residence."
"Vir 'n vinnige stop is Windmills ideaal met baie lekker geriewe met groot restaurant. Kos was heerlik. Vir die soettand is Chocolate Heaven in die dorpie 'n moet stop!"