Geverifieerde Resensie
Nottingham Road
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nottingham Road bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 75 resensies.
"Die Natalse middellande is van die mooiste dele van ons land. Daar is baie wonderlike eetplekke en winkeltjies. 'n Baie lekker bestemming vir " foodies. "
"Fantastiese wegbreekbestemming, soveel om te sien, doen en beleef in Nottingham Road en omgewing. Uitstekende restaurante, brouerye, kunstenaars en winkeltjies. Absoluut uniek!"
"Dis uit en uit 'n vakansiebestemming. Bietjie aan die duur kant. Daar is baie besienswaardighede en baie dinge om te doen."
"Totally in love with Nottingham Road and surrounding routes. So many things to do. Had a massage at Brookdale spa which was amazing. Fordun spa was also of a very high standard . Picnic at Swiss land cheese! Can't wait to visit again."
"Interessant en elke dag iets nuut ontdek! Nog nie klaar hier gekuier nie."
"Nottingham Road opsigself is 'n baie klein dorpie, maar as deel van die groter Meander is daar baie te sien en te doen in 'n 20km radius. "