Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Observation Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Observation Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Observation Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Observation Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Observation Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 100 km vanaf Observation Hill

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verbly...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Wellstead Home is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die eienaar se perseel in die prentjiemooi Champagne-vallei geleë is. Daar is slaapplek vir 9 gaste en dis naby verskeie besienswaardighede in die Drakensberge. Di...

Vanaf
R2 230
per nag, vir 2 mense
Oord in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Champagne Sports Resort is in Cathkin Park aan die voet van die majestueuse Drakensberge geleë. Die oord bied verskeie doendinge wat perfek is vir individue, paartjies en gesinne wat lekker rustige vakansie wil hou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Graceland Self-catering Cottages is in die Drakensberge geleë en bied pragtige uitsigte oor die Champagne-vallei en die bergreeks. Graceland Self-catering Cottages het 4 selfsorg-eenhede wat perfek is vir paartji...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Ardmore bied rustige plaasstyl-verblyf wat aandete en ontbyt bedien. Hier is altesaam 17 eenhede, party is oorspronklike grasdakrondawels en die ander is meer moderne eenhede met 'n pragtige berg-uitsigte. Al die ee...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Drakenzicht Mountain Cottage is 'n selfsorgplaashuis aan die voet van die uKhahlamba Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Dundee Town

Chez Nous Bed & Breakfast is in Dundee geleë. Dié dorpie is in 'n vallei in die Biggarsberge in KwaZulu-Natal geleë en is sowat 325 km vanaf Durban en 30 minute van die buurdorpe, Ladysmith en Newcastle, af. On...

Vanaf
R1 282
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee, Dundee Town

Amabutho Lodge is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Dundee. Dié lodge het slaapplek vir 70 gaste in 31 standaardkamers en 2 gesinseenhede. Die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook in 'n koning...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Berghaven Cottages is in die rustige Champagne-vallei, net 25 km van Winterton af geleë. Dis naby van die hoogste en pragtigste berg-landskappe in Suid-Afrika. Kom verken opwindende voetslaanpaaie of ontspan langs ...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR920
R828
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die noordelike Drakensberge net 20 km anderkant die Sterkfonteindam. Hierdie oord is op 'n randjie geleë wat oor die Drakensberge en die Malutiberge uitky...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Hillbilly's Cottages is op Weltevrede Plaas in die Sentrale Drakensberg se Champagne Valley geleë. Hierdie gebied word daaraan geken dat dit van die mooiste natuurtonele in die land het. Die area bestaan uit vier v...

Vanaf
R1 429
per nag, vir 2 mense
Oord in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Gooderson Monks Cowl Golf Resort is 'n beeldskone oord in die Sentrale Drakensberge, omtrent 4 uur se ry van Johannesburg af en 2½ uur van Durban af. Dis in die manjifieke Champagne-vallei geleë en spog met topgeh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dundee, Dundee Town

Avarns Guest Lodge is in Dundee, 2 km vanaf die Dundee Boulevard Sentrum en 3 km vanaf Talana Museum. Die lodge se sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante is. Die lodge bied gerieflike verblyf...

Vanaf
R605
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dundee, Dundee Sentraal

Die Royal Country Inn is in Dundee in KwaZulu-Natal geleë. Dit spog met een van die beste ouwêreldse eetsaal-restaurante wat gaste bederf met 'n spyskaart tjokvol lekkernye en stewige maaltye, wat gereeld verander...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dundee, Dundee Town

The Olive Thrush bied verblyf in die klein dorpie, Dundee wat omring word deur die Biggarsberg. Dié kothuis het slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is ’n malariavrye natuurreservaat wat selfsorg-verblyf sowat 30 km suid van Harrismith in die Oos-Vrystraat bied. Die reservaat is die tuiste van wild soos die eland, rooiha...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Inkosana Lodge is in Cathkin Valley in die Sentrale Drakensberge geleë. Dié lodge is op 'n 20 ha grootte landskap met 'n lieflike uitsig op die bergpieke. Verblyf word gebied in slaapsale, gesinskamers met en sui...

Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 1)
B&B in Dundee, Dundee Town

The Oval Guesthouse is in die hartjie van Dundee en bied 'n verskeidenheid moderne en suite-kamers vir sakereisigers of vakansiegangers. Dié en suite-kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste in ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Dundee, Dundee Sentraal

Penryn B&B is 'n grasieuse ou huis wat sentraal geleë is in Dundee, naby al die geriewe en maklik bereikbaar. Die huis is smaakvol omskep in 'n bekoorlike en gerieflike B&B terwyl die oorspronklike Victoriaanse atm...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Graigside

Bellevue Manor Gastehuis is in die skilderagtige vallei van die Biggarsberge in Dundee geleë. Die gastehuis bied slaapplek in 4 kamers en is veral geskik vir 'n paartjie op hul wittebrood. Die kamers het elkeen 'n...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Observation Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ladysmith blad indien jy na meer Ladysmith akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za