Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Observatory

3.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Observatory van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Observatory besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Observatory.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Observatory akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Observatory Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Observatory Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Observatory

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Star Holiday Apartments bied verblyf in Kaapstad en is versier met stedelike panache van die beste gehalte. Hierdie luukse drieverdierping-woonstelblok bied verblyf met 'n villa-styl. Daar is 7 eenhede en die 2- e...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ridgeway bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n liefderik opgeknapte erfenisgebou in Pinelands wat uit 1935 dateer. Hierdie lieflike grasdakhuis met 2 verdiepings het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers. Die huis...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ambient Place bied 2 aparte selfsorg-suites met privaat ingange. Dit is 'n ruim, luukse 3-ster-instansie wat smaakvol versier. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger, vakansieganger of mense wat vir mediese r...

20% af Naweke!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

51 on Forest Drive het 2 huise in Pinelands, wat sentraal en naby die stad se opwindende naglewe, strande, gholfbane, wynplase en besienswaardighede soos Tafelberg, Kirstenbosch Botaniese Tuine en die V&A Waterfront...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Olive Tree House Apartments bied bekoorlike eenhede op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om oor te slaap, naby 'n verskeidenheid besi...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

The Oval Bed and Breakfast is in Forestrylaan in die middel van Pinelands geleë en word persoonlik bestuur. Pinelands is 'n sentrale voorstad met maklike en gerieflike toegang tot snelweë in enige rigting. Daar i...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ailsworth House & Cottages bied verblyf in die woonbuurt Pinelands, in Kaapstad. Besoekers aan Kaapstad het verskeie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos die ikoniese Tafelberg, die langste wynr...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Pinelands Cottage @ 31 is 'n lieflike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Pinelands. Dié buurt is op die randjie van die suidelike voorstede, 10 km vanaf die lughawe en 10 km vanaf die middestad. Die eenh...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Daisy is op 'n woonperseel in die woonbuurt Rondebosch geleë en dit is stapafstand vanaf die Rondebosch-dorpsmeent, Rooikruis Kinderhospitaal en Silwood School of Cookery. Verblyf is beskikbaar in 'n skakelw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Observatory akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za