Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Underberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Underberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 324 resensies.

Underberg

J&B Lodge

"It's a perfect place to be."

Underberg

Bergview

"Just love the place. Getting a little pricey as far as accommodation is concerned."

Underberg

Moya Cottage

"Love that areas."

Underberg

Bergview

"Beplan jou reis. Kuier goed aangesien daar baie te sien en te doen is, maar slegs as jy beplan, anders gaan jy teleurgesteld wees as jy spontaan na aktiwiteite, besienswaardighede soek."

Underberg

Dunford's Loft

"Sanipas is 'n belewenis, lekker in die sneeu gespeel."

Underberg

The Tin Shack

"Ongelukkig as gevolg van Covid is die meeste museums en natuurparke gesluit, maar dit was nogstans 'n aangename wegbreek."

Underberg

Dunford's Loft

"Beautiful part of the world and definitely worth a visit."

Underberg

Rosebury Cottage

"Paaie benodig aandag."

Underberg

Valley View Cottage

"Die dorp het die wêreld se potensiaal, maar armoede en swak provinsiale bestuur laat die dorp vreeslik teleur. Strate is vol potholes, grys klippies wat orals in die straat lê, vullis wat op die strate lê. Die instandhouding is regtig nie waar dit moet wees nie. "

Underberg

The Tin Shack

"Very nice location, with beautiful mountains."

Underberg

Under The Oak

"Nice place! All the necessary shops are there and friendly people!"

Underberg

Moya Cottage

"Underberg is 'n pragtige omgewing met verskeie aktiwiteite en definitief die moeite werd om te besoek. Ongeveer 40 km tot by Lesotho grens via die Sanipas."

Underberg

KarMichael Farm

"Jammer dat Himeville en Underberg hier ook duidelik swaarkry."

Underberg

Over The Edge Cottages

"Really a must-go place to see natures beauty unfolding."

Underberg

The Cottage on the Corner

"Unfortunately I did not have time to explore the area, but will definitely be going back for a few days as soon as I can."

Underberg

Birches Cottage & Willows Garden Room

"Underberg is a beautiful part of South Africa - especially at this time of year (autumn)."

Underberg

Pin Oak Cottage

"Good area."

Underberg

Hilltop Cottage

"The Spar area won't be winning the cleanest area competition."

Underberg

Hamstead Farm Cottage

"Vir enigiemand wat van die natuur hou is hierdie area ’n moet!"

Underberg

Valley Lakes

"Gesels met mense wat die omgewing ken. Daar is baie bitter mooi plekkies wat jy gaan mis as jy nie daarvan weet nie."

Underberg

Berghaven Log Cabin

"Min vir tieners om te doen behalwe stap, perdry of visvang."

Underberg

Cedar Garden

"I wish there was a park closed by."

Underberg

Hilltop Cottage

"Baie plekke het toegemaak weens Covid."

Underberg

Berghaven Log Cabin

"So baie om te sien die natuur en berge is asemrowend!"

Underberg

Birches Cottage & Willows Garden Room

"The people, the town is beautiful and natures is breathtaking. We are already planning our next trip to Underberg."

Underberg

Mountain Vista

"Vriendelike dorp en streek. Baie om tesien en te doen. Die uitsig van die Drakensberge van Underberg af is vyfster."

Underberg

Berghaven Log Cabin

"The town Underberg itself is very small & does not have many shops. However when going to Underberg do not bank on visiting the town rather spend time outdoors in the mountains with lovely hikes & many outdoor nature based activities."

Underberg

Blackbrook Farm

"Nice plek in die Drakensberge. Net jammer ons regering kan nie die slaggate herstel nie. So pas op en ry stadiger."

Underberg

Valley View Cottage

"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."

Underberg

J&B Lodge

"Uitstekende dorp om van daar die omgewing te verken, baie sentraal."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem