Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Miami Vakansie Woonstel"Baie gewaarsku oor veiligheid by die strand en op pad strand toe, maar geen insidente gehad nie."
"Margate self is 'n vertrapping van mense. Uvongo is 'n lekker area, alhoewel die seewater baie vuil was a.g.v. die oorstrommings en al die stompe, takke en riool wat in die see in spoel. Baie keer is strande gesluit a.g.v. die toestand. Gelukkig is die strande na aan mekaar en kan jy na ander strande vir die dag gaan. Ons gunstelingstrand is Ramsgate."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibbers on the Beach Unit 1"Dorpie te vêr en nie genoeg restaurante. Moet na alles ry!"
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 2609"Loadshedding and water supplies are currently a huge downfall in the area. These basic human needs which are in very short supply can make a holiday very difficult if the accommodation does not have a good provision in place to address it."
"Uvongo has everything we need in walking distance but the beach is not that great at the moment but there were some lovely surrounding beaches."
"Well, we go back every year. Near Cape Vidal, my happy place."
"Ons hou baie van St. Lucia omdat dit nie "overcommercialized" is nie. Een week met vankansie voel soos 2 weke op St. Lucia."
"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
La-Rene"'n Akkurate kaart wat besienswaardighede aandui sal op prys gestel word. Strande se paaie bestaan nie, behalwe hoofstrand."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Electricity and water is a problem in Ugu. If the stakeholders concerned can take responsibility and fix this problem, all can be well."
"Dis 'n klein dorpie, so dis baie stil. Mens kan altyd ry tot waar jy wil wees, so het die rustigheid geniet."
"I love Salt Rock and really enjoyed living there. I will definitely go back."
"Holds great memories for us and is a comfortable town with very friendly, helpful people."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Chantelle's Guest Room"Het gery vir ete die aand en die nabye sentrum was oorlaai met dronk, lawaaierige mense in motors. Ek het nie baie veilig gevoel nie. Die parkeerarea het ook gelyk soos 'n rommelblik."