Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
3 Palms"Pragtige, rustige strande met rotse vol klein getypoele waar mens talle klein seediere kan opspoor. Genoeg, veilige swemspasie beskikbaar."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Cycasia Lodge"Die strande kan gerus bietjie meer sekuriteit bied."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Leisure Bay Self-catering"The challenge was the shortage of water at times due to deteriorating municipal water infrastructure."
"Uvongo is 'n heerlike vakansiedorp met baie winkels en restaurante en alles wat jou hart nog begeer. Die Uvongo-strand bied baie aktiwiteite en lekker eetgoed en daar is daagliks lifeguards op die strand tydens die high season. Daar is baie om te doen en te sien met nabygeleë plekke soos Margate, Ramsgate en Port Shepstone. Hierdie is beslis my nuwe vakansiegunsteling."
"Mooi natuur alhoewel die riete oorneem en orals langs die mond-gedeelte is die jetties al toegegroei. Die storte op die strande het ook op tye geen water gehad nie. Steeds bly St. Lucia 'n fantastiese plek maar ek weet dat dit vroeër jare beter was en dit is hartseer dat dit agteruitgaan."
"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
Kaja vir Baja"The beach was clean and quiet, will definitely go back there."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Marina Beach Family Holiday Home"Best place to go to on the south coast."
"St. Lucia is pragtag soos ek dit al my jare saam met my pa-hulle geniet het, en soos ek Afrika geniet."
"Amazing sunset boat trip on Estuary. Everything in village within walking distance, restaurants and shops."