Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4282 resensies.
"Baie om te doen binne en om Uvongo. My seuntjie is 5 jaar-oud en hy het al die bestemmings so geniet."
"Amazing sunset boat trip on Estuary. Everything in village within walking distance, restaurants and shops."
"Die area het baie agteruit gegaan. Baie plekke is glad nie meer onderhou nie en baie winkels het toegemaak."
"Baie netjiese en skoon plek. Daar is ook baie klein strandjies naby waarheen mens kan gaan as jy afgesonderd wil wees."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Flip Flop Inn"Ek was jare terug daar. Dorpie het nie veel verander nie, maar die omliggende dorpies het heelwat te bied."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 3407"Southbroom is very nice and lots of activities close by."
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
Charlotte se Strandvilla"Die paadjies in die omgewing is regtig nie baie goed nie. Glenmore Beach kan gerus meer doen aan onderhoud en instandhouding van die infrastruktuur."
"Daar was nie veel om te doen om kinders besig te kon hou nie, veral as dit reën. Baie duur."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Admiral’s View Bed & Breakfast"Beach and toilets very dirty. We travelled everyday to Leisure Bay. Too many street kids and homeless people sitting around, bothering people for money. Beach not very safe."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Oom Kobus het ons hartlik verwelkom en baie tuis laat voel. Die huis is 'n juweel. Mooiste uitsig. Die huis binne is smaakvol en gerieflik."
"Die dorp self lyk 'n bietjie gehawend. Ek weet ook nie van enige trekpleisters daar nie."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Big Fish Seaside Cottage"Baie besienswaardighede in die omgewing van Port Edward."