Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4010 resensies.
"Ons was laas in La Ballito gewees in 1994. Die dorp self het baie uitgebrei, maar Ballito is maar nog dieselfde wonderlike strand."
"Good central location with a lovely beach and good restaurants. Quieter than adjacent large beaches."
"Uvongo is ons gunsteling vakansie-omgewing, net jammerte van die toestand van die strand, Pebble beach. Die seewater is baie vuil en die gewilde roomys winkeltjie by die strand het heeltemal agteruitgegaan."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Eight Palms"Having last lived on the South Coast in 2014 and not being back since, it is very sad to see how the area has deteriorated. But, there are still many lovely places to visit and enjoy."
"Margate is a perfect holiday destination for all ages. It's a small town, not over crowded."
"Riool in see ruik jy as jy daar aankom. Stadsrade moet dringend iets omtrent dit doen."
"Ballito is an awesome town with great views and malls close by a great holiday destination."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Lala @ C"Daar is tans 'n paar uitdagings in Port Edward met watertoevoer en natuuaarlik die beurtkrag. Daar is genoeg winkels om al jou voorraad daar aan te koop so dit is gerieflik."
"Ballito was great, however there were a lot of youngsters about during matric rage which made it very loud in terms of music. However the beaches were great and people friendly."
"Strande was skoon en nie overcrowded nie. Ons het baie lekker vakansie gehou. Uvongo en omliggende gebiede is ons vakansiemagneet, ons gaan elke keer terug."
"Lekker eetplekke, gerieflike staproetes langs strand. Lekker avontuurplekke om te besoek."
"As any tourist destination, you are harassed in your car by so-called car guards, but when they are in official uniforms and keep asking for favours to get to the beaches etc. is annoying. Also no restaurants or bars have views overlooking the sea or lagoon."
"Ballito het baie uitgebrei in die laaste paar jaar en bygehou by wat toeriste verlang in die mark. Dis nog steeds relevant in die huidige toerisme mark. Meer as genoeg om jou besig te hou vir jou vakansie."
"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."