Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8956 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Ella's Cottage"Such a cosy trip. It takes you back to the past with all the beautiful antiques."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Roosmalva"Vir jare was Betlehem vir ons net 'n deurry-dorp. Nou woon ons pasgetroude dogter en haar man daar waar sy tans skoolhou en kry ons geleentheid om die dorp te verken en te leer ken. Dis vir ons 'n netjiese groot plattelandse dorp en gemeenskap. Ons sal graag die omgewing wil verken en meer van Betlehem wil leer ken."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Blackwoods Farm Cottages"Ons het net deur die dorp gery, dis klein en nogals vervalle. Maar met ’n bietjie kreatiewiteit kan dié ’n toeristebestemming word."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Ons het oorgeslaap om naby 'n trou venue te wees. Maar dit het gevoel soos' n kort vakansie."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bakoor Plaas Akkommodasie"Heelwat om te sien en doen in die omgewing."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Die dorp se mense is werklik so gasvry! Ons het alles net positief ervaar gedurende die tennistoernooi. Alle sportgronde by skole en ander plekke was uitstekend! Ons kom weer kuier Bethlehem."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng Wildreservaat is 'n gunsteling vinnige naweekwegbreek vir ons."
Middelburg, Escape From Johannesburg
Town and Country Guest House"Lekker groot mall om inkopies te doen."
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"Baie dinge daar sien en Hartbeespoortdam wat daar naby is."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Great place for a weekend getaway."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Nie geweet daar is so baie wat mens in die area kan doen nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Dis defnitief nie meer dieselfde as ’n paar jaar terug nie, maar dit was nogsteeds lekker gewees."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Potch sal my altyd na aan die hart lê. Vyf jaar gereeld soontoe gegaan terwyl my dogter daar geswot het."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Oulikste dorpie met soveel om te doen! Parys sal altyd 'n go-to-bestemming vir ons wees!"
Parys, Escape From Johannesburg
Parys Overnight Stay"Lieflike dorpie, heerlike kos om van te kies by verskeie restaurante en hope besienswaardighede."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Slegs 30 km vanaf Clarens, en tussen pragtige natuurskoon en stapmoontlikheide - maar soveel meer betaalbaar as Clarens!"
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"Dit was uitstekend gewees. Jul moet dalk besluit om 'n Spur daar naby oop te maak."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Wonderlike area ─ sal weer kom kuier."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n mooi dorp langs die Vaalrivier met volop eetplekke van stylvol tot kitskos. Die winkels van groot tot klein bied van meer moderne huisversierings tot die pragtigste oudhede. Jy kan deur die winkels drentel of 'n piekniek langs die rivier geniet. Parys is beslis 'n juweel wat almal ten minste een keer moet besoek, want vele verrassings wag op jou."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Lodge - Meerhof"Baie nice omgewing en baie om te besigtig en te besoek."