Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Menlo Park, Escape From Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Ons sal beslis in die toekoms weer van hulle dienste gebruik maak."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Chapter One Overnight Cottage"Baie oulik. Iets van alles sommer naby."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
BietjiePlaas"Naby Roodeplaatdam en vakansiegeriewe. Binne maklike bereik van snelweë en winkelsentrums. Warmer winters as elders in die stad en omliggende stede."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Ons was wel 'n Saterdag en Sondag in Dinokeng, maar dink daar is meer lewe op 'n Sondag. Saterdae is dit baie stil maar dit is ook wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe. Dié myndorpie sal altyd 'n baie interessante plek wees om te besoek. "
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal is gelee op die N5 tussen Winburg en Bethlehem. Die Shell-vulstasie is waar meeste mense hul karre volmaak. Daar is 'n winkeltjie en plekkie om koffie vir die pad te kry. Cheetahs Restaurant wat deur die Stydom-familie besit en bestuur word, is die beste plek om in die middae of die aande 'n lekker steak of gekookte kos te gaan eet (hulle besit ook die slaghuis op die dorp - so die steaks is uitstekend). Daar is 'n 9-putjie gholfbaan met 'n goed ingerigte klubhuis - dit is die gholfbaan wat mens sien van die gastehuis af."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Naby genoeg aan Rietvleidam om te gaan seil."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Diere vreeslik gesond, maar groot areas is leeg. Van die grootste bokke per spesie gesien. "
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Geniet dit altyd daar, die olifante het lekker afgeshow. Groot leeumannetjie gesien."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Wens daar was meer Groot 5 in die area - kanse skraal om hul te sien. Maar dit bly pragtige bos."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Green Side Accommodation"Was daar vir Super12 Skole Krieket. Wonderlike plek om te bly vir die toer, naby alle velde waar die kinders gespeel het."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Ouer deel van Potchefstroom - jy hoor wel die trein wat verby gaan - sentraal genoeg aan winkels en motorhawens."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Nice that it is easily accessible from Johannesburg. Nice countryside for drives. Not an abundance of game."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
La Peregrina Gastehuis"Very clean, safe and quiet neighbourhood. We walked (5 minutes) from La Perigrina to the Zuid Afrikaans for hospital visits."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Engedi Herberg"Die Watrefall Mall bied genoeg vermaak vir jonk en oud. Ons kinders het gaan fliek terwyl ons kon rondloop in die Mall. Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante om van te kies as almal honger raak. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
25 On Pretorius"Ons was so gelukkig om saam die McLaren sirkus in Potch te kuier en met ons kinders te oooee vir die groot wit leeus en aaahhh vir Heidi se bokkies!"