Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Baie gesellige dorp met heerlike eetplekke. Gee jou daardie lekker plattelandse gevoel!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Baie lekker, maar ongelukkig bly die winkeltjies en inhoud maar dieselfde."
Queenswood, Ontsnap Uit Johannesburg
1202 on Cowgill Guest Room"Very central to everything I needed to access. Safe, clean and near all amenities."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Acorn Lodge and Skydeck"Lots of restaurants and beautiful sports fields."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Suikerbosrant Sleep & Go"Dit is lieflike en rustige omgewing en kan 'n lekker wegbreek vir 'n naweek wees of ook as verblyf tydens 'n sakebesoek aan Pretoria. Sal beslis aanbeveel."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Heerlike weer in wintermaande met baie wild om te sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Golf and Country Estate 2951"Parys se winkels is nie meer uniek nie."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Alles wat mens benodig is in Groenkloof, hospitale, ambassades, winkels en blyplekke."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"'n Lekker plek om te gaan as jy van die stad se gejaag wil ontsnap. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Foreva Wild"Orals rondgery (ook saam met veldwagter-wildrit) en teleurstellende verskeidenheid diere gesien."
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Limonite Guesthouse"Goeie area en maklike toegang tot snelweg."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Interesting main road with all the various tourist attractions."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Baie lekker omdat dit naby is aan Pretoria en al die diere wat daar is."
Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg
Pecan Cottage"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Ons is oral vriendelik gegroet. Die restaurante is van topgehalte. Party winkels se pryse is rêrig baie duur wat mens laat link hulle konsentreer op die oorsese mark. Ons het die heeltyd veilig gevoel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Lieflike plek om net te ontspan, rond te loop, te eet en unieke geskenkies te koop!"