Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Mountain View, Escape From Johannesburg

Sgegede Guest House

"Mountain View has an interesting culture to it and the weather also compliments it. "

Wingate Park, Escape From Johannesburg

LeoZet Self Catering Flat

"Uiters geskik vir toegang tot die snelweg stelsel en alle stadsgeriewe, tog pragtig groen en stil."

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Kassaboera Lodge

"Peaceful and close enough to main attractions."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Casa la Gracia

"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Die hele Dinokeng vandat jy in die reservaat ingaan is iets besonders en om te sien en nog meer al die diere wat reg langs die pad loop wat hulle nie eers aan die mense en karre steur nie, so of hulle vir ons almal wil sê die plek behoort aan hulle. Paaie is goed versorg en dit is veilig in die reservaat. "

Parys, Escape From Johannesburg

Schilbach House

"Alhoewel dit skoolvakansie was, het meeste winkels en eetplekke teen 17:00 gesluit. As vreemdelinge in Parys moes ons maar vir Dr. Google nader om 'n restaurant te soek wat darem 19:00 nog oop is."

Muckleneuk, Escape From Johannesburg

Unionview Guest house

"Dis 'n pragtige plek, 'n sprokieswêreld met al die pers jakarandas. "

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Ons was verras! Die "self drive route" was 'n fees en die kinders het dit ook baie geniet. Die kaart is deeglik en die vriendelike natuurbewaarders gee graag advies t.o.v die beste paaie om te ry. Die kinders was nooit verveeld nie, want daar is heelwat lodges waar hulle kon bene rek en speel."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Great to see the big five on game drives. We were able to see Lion, Rhino and Buffalo with a scarce Brown Hyena in a two hour drive. Conservation fee only R30 per person for a whole weekend. A wide variety of Lodges to choose.from."

Parys, Escape From Johannesburg

Le Grand Chateau

"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Hunters Pride 39

"Dinokeng is 'n uitmuntende plek. Ons gaan graag soontoe."

Senekal, Escape From Johannesburg

Bloekomsrus

"Senekal bly maar na aan my hart."

Wapadrand, Escape From Johannesburg

Koru Guest House

"Pragtige natuurskoon en baie rustige atmosfeer."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Bietjie Bosveld Lodge

"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "

Die Wilgers, Escape From Johannesburg

485 on Teresa

"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Bietjie Bosveld Lodge

"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."

Donkerhoek, Escape From Johannesburg

B&B Bydieboschies

"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."

Temba, Escape From Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Het die potensiaal om een van die grootste wildreservate in die land te word mits dit goed bestuur word."

Wapadrand, Escape From Johannesburg

Koru Guest House

"Pragtige omgewing. Naby aan die plekkies wat ons wou besoek."

Stilfontein, Escape From Johannesburg

Residensie Guest House

"Rustige, skoon plattelandse atmosfeer."

Parys, Escape From Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Parys is a nice place to visit and explore."

Page
Page 144 - Showing 4291 to 4320

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers