Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Pearl"Paternoster is 'n pragtige plek met prentjiemooi withuise."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Die kreef- en mosselverkopers is lastig en bederf jou kuier."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Kwetu Guest Farm"Pragtige dorp met lekker restaurante. Die ou wit kerk is baie interessant om te besoek. Daar is ook die Bontebok Nasionale Park, asook staproetes en vrugte wat Swellendam uniek maak, al kon ons nie als besoek nie. Beslis 'n volgende keer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Paternoster is a good destination for relaxation."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Dit is een van die mooiste dorpe in ons land."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Views Guesthouse"Naby aan al die besige plekke maar ver genoeg om rustig te wees."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Die dorpie het 'n hele klompie slaggate in die hoofstraat."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguin Walk"Die dorp is geleë in 'n natuurreservaat geen straatligte. Pikkewyne by die dosyne, dassies en bokkies het ons kom groet. Ongerepte natuurskoon."
"Paarl is 'n pragtige plekkie. Koud in die winter maar Gautengers moet warm klere bring."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Aangesien dit een van die oudste dorpe in SA is, is die boustyle pragtig. Baie mooi boomryk."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Ons kuier altyd in Wellington. Baie plekke om te besoek."