Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Swellendam is 'n pragtige ou dorpie en 'n gunsteling oorslaapplekkie."
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"Lovely sleepy town - great place to unwind."
Hermanus, Escape From Cape Town
Marine View"My siel is in Hermanus al is my lyf elders. Ek en my dogter gaan jaarliks Hermanus toe vir 'n ma en dogter-wegbreek en enige geleentheid wat ek kry met my man, vriende of familie. Hermanus bied vir beide see- en bergliefhebbers ontspanning. Dit het die mees, asemrowende kuslyn, van rotsagtig en stormsee tot rustige platstrand vir swem, genoeg restaurante, lekker snuffel-winkeltjies, gallerye vir kuns liefhebbers en 'n verrassende natuurskoon by elke baai. Mal oor Hermanus"
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"Ons wou graag by die Lighuis 'n draai maak vir hul berugte roosterbrood, maar beurtkrag was daagliks teen ons. Om net deur die venster te loer was die kuns pragtig."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Die Robertson-vallei is een van ons gunsteling plekke - so mooi en lekker dinge om te sien en te doen."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is een van die beste plekkies om na toe te gaan vir 'n wegbreek. Daar is wel petty crime, maar niks so erg om my weg te hou van die plekkie by die see nie."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Barrydale is 'n pragtige dorpie. Ek en my man was dadelik verlief op die dorp, en net daar en dan besluit ons gaan daar aftree."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Sunbird Cottage"Dit is baie stil en rustig by Grottobaai. Dit sou lekker gewees het as daar 'n restaurant en 'n winkel beskikbaar was in Grottobaai self, maar andersins is dit 'n pragtige plek."
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Beautiful, lieflike klein dorpie met sout van die aarde mense."
Robertson, Escape From Cape Town
Pecan Place"Friendly people and great spot for a weekend getaway."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Love the little town. Offering a few different hikes, stunning beaches, specially Palmiet beach. Quaint little shops with an arty feeling."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
620 Anne Road Pringle Bay"Tranquil, small town with friendly people and beautiful scenery."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Watter vriendelike mense. Oral waar ons gegaan het was die mense altyd vriendelik en lekker geselserig."
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Die area het baie om te besigtig. Ons tydjie was te kort om als te eervaar, dis hoekom ons definitief terug gaan."
Wellington, Escape From Cape Town
Hexberg Cottage"Ek is van Wellington, en ek dink dis een van die mooiste plekke wat jy kan kry."
Hermanus, Escape From Cape Town
64 Whalerock Estate"Very welcoming town with friendly locals. Lots to see and do."
Caledon, Escape From Cape Town
The Vintage Crane Guest House"There is one KFC, so the wait was long."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fynbos Cottage"A fantastic place to recharge your batteries. Lots to do and see. Very tranquil and peaceful."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Dit sal goed wees as daar meer inligting oor die ligging van die grotte by De Kelders kan wees. En staproete na die grotte ens. Ek dink dat restaurantjies ook meer moet adverteer."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Butterfly Villa"Bring all necessary food and necessities, as the closest Spar/PnP is 10-15 minutes away. But a beautiful place!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Beach House"A town worth seeing with many different experiences."