Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15742 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Dis 'n lekker toeristeplekkie. Rustige atmosfeer."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Volstruis"Ek kan nie genoeg uitgepraat raak oor ons naweek nie. Die huis is regtig 'n gem!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Nuakh Accommodation"Ons as familie het 'n spesiale plekkie in ons hart vir Velddrif. As vakansie of naweekwegbreek-mense kan ons niks verkeerd uiter oor die pragtige Weskus dorpie nie. Die mense is ongelooflik vriendelik en genuine."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shoreline Cottage"We fell in love with Struisbaai, and will most certainly go back."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Gansbaai was 'n heerlike bestemming om deur te toer en daardie deel ook waar te neem. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gelukkie"Food at Gaaitjie is excellent. Food at Paternoster Lodge shocking."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The West Wing"We absolutely loved Pringle Bay and all it has to offer."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Pringlebaai het baie mooi weer met min wind gehad toe ons besoek het. Ons was ook gelukkig om walvisse te sien. Die wind kan erg waai in die somermaande. Daar is mooi staproetes teen die berg as jy nie strand toe wil gaan nie. Die bobbejane kan mens laat skrik, maar hulle wil net jou kos steel. Die plaaslike winkeltjies se pryse is hoog, vat liewers eie ekstra melk of hout saam, en gaan loer net daar in vir 'n koerant."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Palm la Vie"Worcester is 'n mooi dorp, geleë in die Breedevallei, goeie inkopiesentrums en met die Mountain Mill Mall alles in bereik."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Die Swellendam-mark wat op Saterdae plaasvind was 'n heerlike verrassing."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus 'n Bietjie"Agulhas is baie rustig en daar is baie om te sien in die omgewing."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Jasmine Cottage"A great place in winter - quieter but still alive, and really beautiful."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"Ons kuier gereeld in Bettysbaai, dis naby genoeg aan die Kaap vir 'n vinnige wegbreeknaweek"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Quaint village - worth a visit!"
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Heidelberger Self-catering Guest Suite"Heidelberg is 'n klein dorpie met al die basiese dienste beskikbaar. Skoon ─ ons het geen rommel sien rondlê nie. Pragtige NG Kerk. Baie goed geleë om omringende dorpe soos Riversdal, Stilbaai, Swellendam se Bontebokpark ens. te besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Gansbaai is 'n klein plekkie en miskien kan die eetplekke en koffieplekkies beter adverteer. Fynbos Coffee Shop is 'n juweel met vriendelike diens en eet gerus vis by The Great White House."