Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
You have Arrived Guest House"Was heerlik, maar baie min aktiwiteite wat ons van weet."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"The Marine Big 5 cruise was amazing - got to see 4 out of 5 sea animals."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"'n Wonderlike plek wat ek van nou af gereeld sal besoek. Baie veilig op die wandelroetes met sigbare sekuriteit oral langs die roetes."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
27 On Ray"Keep the doors closed as wildlife are free, snakes and muishondjies. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Lovely small town with numerous places to see and visit."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Farm"There is more to the village than one first sees."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
620 Anne Road Pringle Bay"Dis 'n rustige plek. Mens kan wel naby restaurante besoek, of in natuurreservate gaan wandel. Onthou net, die windjie die waai! Ek kan definitief Inner Edge Therapeutic Massage & Reflexology aanraai."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Sitruswêreld en volop water sorg vir 'n mooi omgewing en vars vrugte."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"Will definitely return to Betty's Bay, but look for accommodation a bit nearer to the beaches. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Shabby Chic Beach House"Lieflike, gasvrye plekkie. Baie veilig."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Was verbaas dat die dorpie geen van die groot fast food franchises het nie. Kan 'n goudmyn wees!"
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Altyd Tuis"Lambertsbaai is 'n rustige dorpie, waar jy die Voëleiland en alle mooi restaurante kan gaan besoek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellow Aloe Guesthouse"Ek het 'n vinnige oorstop gehad in Clanwilliam. Ek sou graag langer wou bly, in die dorp ruik dit of 'n oumatjie êrens die heeltyd 'n teepot aan die kook hou en ek was gelukkig om deur die area te ry met die sitrusbome wat bot - so die lug is absoluut fantasties."
"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."
"Pragtige, skoon dorp, sal beslis weer daarheen gaan. Struisbaai was goed vir siel."