Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Braai-Paradys Vakansiehuis"Lovely relaxed town to unwind in. Shops in the town have everything you may need. Arniston is a few minutes away with stunning beaches and coastline. Agulhas is also a few minutes away."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman’s Cottage"Pearly Beach definitely needs street lights, the place is so dark at night. Beautiful and exceptionally nice people in the surrounding area. Needs a mall closeby."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
StruisVogel"Lieflike klein dorpie, vriendelike mense, die hawegedeelte was populêr en die mense het dit baie geniet."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Pragtige dorpie met baie te doen en baie restaurante. Republic Swellendam beveel ek gewis aan."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Two Oceans"Ons love Struisbaai en alles om dit! 'n Stukkie hemel op aarde."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ouma se C Huisie"Ons het Gansbaai, De Kelders vir die eerste keer besoek en was baie beïndruk met die dorpie. Ons was in Gansbaai self ook. Die see slaan jou asem weg so mooi is dit. Ek sal beslis weer Gansbaai toe gaan."
"Het die dorp op 'n vorige geleentheid besoek, is vol geskiedenis, en pragtige plekke en geboue. Sal beslis aanbeveel om te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Guest Rooms"Hermanus is 'n pragtige dorp en ideale vakansie bestemming met baie om te doen."
"Our stay was short as we attended a wedding, but I'm sure Paarl would make a lovely stay."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Yzerfontein is beslis ons keuse vir verdere aftrede. Strand is so mooi en skoon en die omgewing pragtig. Beplan beslis om so oor 4 jaar daar te koop."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Indien mens tyd het om rond te ry, is Springfield Wine Estate en Esona Boutique Wines op die R317 na Bonnievale definitief die moeite werd. Ons het heerlik by Four Cousins in Robertson geëet!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
De Kock Flat Arniston"Dit is net baie jammer om te verneem dat die bootvissermanne nie kan gaan visvang nie omdat hulle 'n permit moet bekom wat hulle nie kan bekostig nie. Mense moet kos hê om van te lewe en hulle munisipale dienste moet betaal word. Dit sit druk op die res van die gemeenskap. Mense is geneig tot diefstal wanneer hulle swaarkry en Arniston kan nie diefstal toelaat nie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
It's Practical Holidays"Hermanus is Mediterreens, en fastiese staproetes, restaurante en besienswaardighede."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ruskamer Cottage @ In the End"Lekker atmosfeer in die dorp. Maandeinde-mark baie geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"Not much to do in the area. Had to go to Langebaan to do something and go to a restaurant."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seashell House Unit for 2"Baie netjies en paaie goed. Hier die terugvoer is eintlik vir LAlgulas. Veilig kan stap na alles. Vuurtoring binne stap afstand vir ons gewees. Baie dankie."