Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
Struisbaai, Escape From Cape Town
StruisVogel"Struisbaai is 'n baie aangename plek om vakansie te hou."
"Pragtige dorpie met heerlike stap- en drafpaadjies langs die see."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Bergroos"Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Die gholfbaan is uitstekend en baie lekker eetplekke."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Greyton is net die BESTE DORP om te besoek. Ons kom al meer as 40 jaar daar."
Worcester, Escape From Cape Town
Summerhill Guest Farm"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Op die vakansiedag was daar baie min besienswaardighede oop of beskikbaar."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Witsand is 'n hengelparadys en stappers en fietsryers sowel as watersportliefhebbers kan hulle behoorlik gate uit geniet!"
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Caledon is 'n rustige dorpie vir 'n lekker kuier of 'n lekker rustige naweek met vriende."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon House & Cottage"Interessante dorpie. Ongelukkig was baie plekkies toe tydens die paasnaweek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Die dorp brei vinnig uit en restaurante is heelwat duurder as bv. St. Helena, maar dit bly steeds lekker in Paternoster."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club 271 Westcliff"Puik en baie plekkies om te sien."
Hermanus, Escape From Cape Town
60 on Flat"Feels like another country, lovely place to visit. Friendly people."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Baie netjiese dorp met historiese plekke. Goeie basis vir omligende dagtoere. Baie gesellige en gasvrye mense."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Baie onvriendelike mense. Met my eerste besoek aan Robertson stop ons met aankoms by die padstal “Affie Plaas” om 16:45. Ons stap die padstal binne en begin lekker rondkyk en vind dit 'n baie aangename padstal. Die eienaar kom 16:55 na ons toe en vra ons om asb. te gaan betaal want die werkers se vervoer wag vir hulle. Dit was opvallend dat sy vrou die persoon is wat die kassier was. Ons het dit baie onbeskof gesien, want daar was geen werkers betrokke by ons besoek nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Lovely little dorpie! I will definitely go back there. I even tried my hand at fishing and threw in my first line during our short stay in Gansbaai. Needless to say, the sinker attached to the fishing rod hit my stepson on his elbow instead of the water, but my next throw was better! I did not catch anything however, just pulled in seaweed."