Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Lovely beaches. Fantastic destination if you want to get away from the crowds."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
White Sands Beach Villa"Beautiful seaside town with stunning beach walks. Very dog friendly. West Coast is the best coast!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Haven Cottage"Britannia Bay is a little off St Helena Bay ─, very quiet little place, away from the crowd."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Cycads Self-catering 6"There's a new mall close by to the venue, so shopping is easy. There's always a lot to do in Hermanus. Scuba diving with Neptune Divers was really special."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Faodail Guest House"Baie om te sien op plekke rondom Velddrif. Het Bokkomlaan baie geniet. Bokkoms is spotgoedkoop. Die beste vis en tjips by die hawe op Laaiplek."
"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
StruisVogel"Struisbaai is 'n baie aangename plek om vakansie te hou."
"Pragtige dorpie met heerlike stap- en drafpaadjies langs die see."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergroos"Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Summerhill Guest Farm"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."
"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Op die vakansiedag was daar baie min besienswaardighede oop of beskikbaar."
"Witsand is 'n hengelparadys en stappers en fietsryers sowel as watersportliefhebbers kan hulle behoorlik gate uit geniet!"
"Caledon is 'n rustige dorpie vir 'n lekker kuier of 'n lekker rustige naweek met vriende."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon House & Cottage"Interessante dorpie. Ongelukkig was baie plekkies toe tydens die paasnaweek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Die dorp brei vinnig uit en restaurante is heelwat duurder as bv. St. Helena, maar dit bly steeds lekker in Paternoster."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 271 Westcliff"Puik en baie plekkies om te sien."