Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Onse Kasteel"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige en rustige bestemming wat onder 100 km vanaf Kaapstad is. Dit is vir seker 'n plek om te besoek."
"Hermon is naby die Du Vlei plaas, maar is nie werklik 'n toeriste bestemming nie. Riebeek-Kasteel (7 km van DuVlei af) en die plattelandse omgewing is die besienswaardighede en is hoekom mense uit die stad daarheen gaan oor naweke."
Langebaan, Escape From Cape Town
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Awesome plek, as ek nou 'n werk kry daar en kan trek is ek dadelik. "
Stanford, Escape From Cape Town
Laughing Waters Farm"We love Stanford. It's a friendly and down to earth village with something to do for everyone. Panthera Africa is one of our favourite places, excellent ambassadors for sustainable tourism and protection of wild life. Those wild cats has a heartbreaking story to tell us. Other places we like to visit, is the cheese farm for a great picnic, the beer tasting place and the local bakery."
De Kelders, Escape From Cape Town
Rus en Vrede"Nie lekker strand naby nie, maar dis rustig en het 'n mooi uitsig."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riviera Hotel & Chalets"Dis 'n skoon dorp en nie ver van die see nie. "
Velddrif, Escape From Cape Town
The Sunset Villas"Pragtige vissersdorpie. Heerlik om net te gaan stap waar mens wil wees sonder om heeltyd rond te ry. Ongelukkig nie veel om te doen indien daar kinders saam sou wees nie. Sterk aan te beveel vir paartjies sonder kinders. "
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"Klein dorpie, maar daar is baie om te sien in die nabye omgewing."
Robertson, Escape From Cape Town
House of Pinardt"Pragtige dorp en 'n besoek aan Van Loveren kelders is 'n absolute moet."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"Hou van die staproetes en kuier plekke. Strand-area baie veilig."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Pragtige dorp en omgewing met baie om te ontdek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Ons het op die toerbus in Hermanus gery, het dit baie geniet."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Besoek al die plaasstalle en ry die agterpaadjies."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Harbour Cottage"Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Baie vriendelike dorpie langs die Weskus met pragtige see en spierwit strande en duine. "
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"There is a new restaurant called Spacie - who makes a fantastic burger - best ever I've tasted worth the money hands down. Visit this place for a fantastic meal other items looked just as good. "
Golden Mile, Escape From Cape Town
Rienks Beach Nook"Ons was orals aan die Weskus en dit was ons gunsteling-bestemming."