Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Pragtige, stil klein dorpie en die ideale vakansie bestemming vir iemand wat net wil wegbreek van die stad se gewoel."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Villiers Country Lodge"As per my husband, they have one of the best golf courses."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Skipskop Chalets"Pragtige dorpie, definitief die moeite werd om te besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Plek is klein, maar goed vir wegbreek ruskans. Mense is vriendelik."
"Quaint little town with historical buildings. Excellent restaurants and friendly people. A wonderful weekend away."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage"Very Afrikaans. Has a lot to offer for the outdoor enthusiast."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Seagull Hermanus House"Hermanus always has a vacation vibe which we love."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Lights"Moenie Port Owen besoek sonder om by Russels on the Port te gaan eet nie!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Velddrif is soos 'n ongeslypte diamant; die plek het baie potensiaal! Ons sou graag wou hê dat die toeriste-aantreklikhede meer ontwikkel en bemark sou word, maar dit gesê, sou dit verkeerd wees as die plek te veel kommersieël word. Die voëlkyk rondom die dorp is fantasties, en dit sou wonderlik wees om miskien een of twee skuilings (bird hides) te hê vanwaar mens dit kan besigtig. Die sout en vis industrie moet miskien 'n bietjie meer bemark word. Afgesien daarvan, heers daar 'n rustieke, plat-op-die-aarde atmosfeer, wat baie Weskus dorpe al verloor het!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Kennedys Beach Villa"Ongelooflike mooi natuurskoon en ook van die beste wynplase en restaurante in die land."
"So 'n mooi omgewing. Ons het na Bosjes gery. Baie lank daar spandeer. Foto's geneem by die lieflike trou-venue. By Rietdakkie-padstal gestop. Met ope arms deur Riaan en sy vrou ontvang. Later tafels weggeskuif en gedans. Groot pret!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seewaarts"Struisbaai is 'n uitstekende plek en baie plekke om te verken."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Verlief geraak op die plek. Veiligheid is tops, die mense is baie vriendelik, dorp is netjies en skoon en geen mense wat lastig is nie. Baie lekker gekuier in die uithangplekke."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Shady Creek Cottage"Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vensterklip"Heerlik gekuier by Elandsbaai Hotel - "local is lekker". Die Elandsbaai omgewing bied baie vir die natuurliefhebber."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kate's Country Kitchen Accommodation"Naby toeriste-aantreklikhede kusdorpies soos Struisbaai, Agulhas en Arniston, maar baie goedkoper en meer verskeidenheid winkels en dienste."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
À La Mer"'n Lekker rustige bestemming - perfek vir afskakel. Heerlike restaurante en kuierplekkies en pragtige natuurskoon."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Rocherpan"'n Baie lekker rustige plekkie. Ons sal definitief weer wil gaan."
"Interesting history, pretty landscapes, friendly people, nice wine farms, central for exploring southern coast."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Heerlike kusdorpie waarheen ons weer sal terugkeer."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
The Views Guesthouse"Baie rustige plek. Geen restaurante of bars nie."