Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."
"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Citrusdal is 'n oulike dorpie met heelwat om te sien. Die internet se resensies is eintlik minder duidelik. Indien jy in Citrusdal 'n draai maak, stop gerus by die Sandveldhuisie. Dit is 'n oulike winkel. Jy kan daar ook hoor oor ander besienswaardighede. Ons het meeste van ons inligting daar gekry."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"It is truly spectacular with beautiful scenery and so centrally located."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
4a Human Cresent"Melkbosstrand is 'n uitstekende bestemming vir mense wat nie werklik van die stad se gevoel hou nie. Dit voel soos platteland, maar naby genoeg aan alles wat Kaapstad en voorstede 'n mens kan bied. Pragtige strand en vriendelike mense. Die busdiens maak dit ook moontlik om na die Kaapse middestad te gaan teen billike pryse."
Montagu, Escape From Cape Town
Airlies Historical Guesthouse"Baie moontlikede in die omgewing. Die pad na Robertson bied die geleentheid om die natuur te geniet."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"We felt welcome and had a very enjoyable visit to Lords, definitely a must. Some of the art venues were unfortunately closed but the shopping was great. All the people we met where warm and welcoming. The surrounding area with the fynbos, vineyards and fruit trees in blossom made beautiful pictures."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Swellendam is 'n lekker kuierplek. Mense is baie vriendelik en jy voel baie tuis. Oral waar ons was het ons baie welkom gevoel."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Haus Barbara Guest House"Goeie verskeidenheid van besighede (alles beskikbaar). Mooi dorpie met baie vriendelike mense."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Calypso Beach - my nuwe gunsteling vakansie plek. Jammer Wildernis."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Dis nog platteland maar met alle moderne geriewe. Die Agri-megaweek was 'n belewenis."
"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"A lovely tranquil village, everything you could need is there. Lovely people everywhere."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Du Vlei"Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dit is n heerlike Afrikaanse kuierdorp waar jy in elke restaurant smaaklik eet, lekker kuier en die tyd vlieg. Die dorp is skoon en netjies, die aanwysing is baie goed (gastehuise) maar miskien een swak punt is jy kry nie sommer 'n apteek nie, verder n pragtige dorp ... sal beslis teruggaan."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon."